Camo River View Tent
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Remhoogteplaas P91, Skeerpoort, Brits, 0232, Noordwes
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R450 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Camo River View Tent is in die rustige Skeerpoort geleë en bied 'n lieflike glanskampervaring wat met gerieflike selfsorggeriewe spog. Dit bied toegang tot die bekende Bill Harrop's Balloon Safaris en is ideaal vir paartjies wat plaaslike geleenthede wil bywoon, avontuur soek of 'n rustige wegbreek soek.
Dié tent het 'n dubbelbed en bied slaapplek aan 2 gaste. Daar is gemeenskaplike ablusiegeriewe met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die tent het ook 'n tweeplaatstoof, yskassie en 'n etenstafel met 2 stoele.
Hierdie verblyf is langs die Magaliesrivier geleë en bied 'n rits buitelugaktiwiteite, soos fietsry, stap, draf, voëlkyk en om die skilderagtige omgewing te verken. Motorfiets-entoesiaste kan ook langs die talle paadjies ry en besienswaardighede in die area ontdek.
Slaapplek
’n Bespreking by Camo River View Tent sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Troeteldiere indien gereël
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Bergfietsroetes
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.6/5
Andreas Geverifieer
Eiendomme 13
Resensies 16
Jaar gelys 1
Ligging
- Remhoogteplaas P91, Skeerpoort, Brits, 0232, Noordwes
- Gaste dink Camo River View Tent het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Wieg van die Mensdom Wes-Rand Krugersdorp Johannesburg Noordwes
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Remhoogteplaas P91, Skeerpoort, Brits, 0232, Noordwes
- Alle ouderdomme is welkom