Camp George

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Camp George is in die Klaserie Privaat Natuurreservaat langs die Krugerwildtuin geleë en bied gesinne, vriende en klein korporatiewe groepe wat op soek is na 'n privaat wild-ervaring.

Camp George het slaapplek vir 10 gaste. Die 2 hoofslaapkamers het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en toilet. Die 2 addisionele slaapkamers het elkeen 2 enkelbeddens en toegang tot 'n gedeelde badkamer. Al die kamers word daagliks skoongemaak en het lugversorging, plafonwaaiers en vliegskerms.

Die hoofgebou het 'n goed toegeruste kombuis, opwaskamer en spens. Dit is oopplan en sluit 'n informele eetkamer en 'n TV-kamer met DStv, WiFi, en 'n terras buite met 'n gasbraaier en gaste-toilet in.

Die lapa het 'n oopplan-eetkamer, 'n kroegarea met 'n yskas en 'n ysmasjien, 'n TV met DStv-toegang, en 'n binnenhuise kaggel en braaigeriewe vir die winter. Al die hout wat jy nodig het word voorsien en die sekuriteitswag sal die vuur vir jou pak saans. Daar is ook 'n groot swembad met sonstoele en 'n uitsig oor 'n watergat.

Die hele kamp is omhein met 'n elektriese heining.

Camp George is sowat 5,5 ure se ry vanaf Johannesburg. Vervoer vanaf Hoedspruit na die kamp kan gereël word teen 'n addisionele fooi.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Groot 5
  •  Voëlkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Groot 5
  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Aparte Toilet
  •  Stort
  •  Seep
  •  Toiletware

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Dienste

  •  Kamer daagliks skoongemaak
  •  Wakker-bel oproep
  •  Koordlose Internet

Geriewe

  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Lugversorging
  •  Waaier

Maaltye Aangebied

  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Camp George gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R17 840 per nag (plek vir 10)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false