Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Camp Graham Kosibay

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Clive Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Jaar gelys 4

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 3 resensies vir Camp Graham Kosibay
Netheid
4.3/5
Diens
4.3/5
Ligging
3.7/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Jesmorie G - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jesmorie G
Gesin met klein kinders

'n Heerlike privaat plekkie in die bos en natuur.

Het 'n heerlike tyd gehad. Yskaste was genoeg vir ons koue goed. Oop plan kombuis en lekker braai area baie geniet. Badkamers skoon en netjies. Heerlik gerus. Als wat ons nodig gehad het was daar en meer. Die diens was uitstekend. Ons privaatheid was gerespekteer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jozua C - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jozua C
Saam met vriende

Natuur en rus.

Baie mooi. Sal weer gaan. Jy moet 'n baie hoë voertuig hê, verkieslik iets wat off-road kan gaan.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johannes D - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johannes D
Gesin met klein kinders

Pragtige uitsig, ongelooflik rustige plek.

Die plek het 'n baie mooi uitsig en is baie rustig, het goed uitgerus daar. Dit is afgeleë maar maklik bekombaar met 'n 4x2 voertuig as jy weet waar die kamp geleë is. Sein in die omgewing is swak maar dit is onderhewig aan beurtkrag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R345
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R345
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R345
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 30 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Camp Graham, Kosibay, 3973, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAadbef9b5021d7a337c82598ae862f311e4c743b164c54872ea5038b80c061efecc10423530bc55bd7c9663e949c17d11449e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R345 per nag, vir 2 mense 3 5 1 5 Camp Graham Kosibay 3973 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -26.956126461162 32.814857377736
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem