24 gaste
1 slaapkamer
2 beddens
1 badkamer
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 24 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Off the N7, Melkboompad R363, Trawal, 8147, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Kamp Nama is langs die N7 tussen Klawer en Clanwilliam geleë en bied gemaklike tentverblyf in 'n gerieflike omgewing. Die kamp bied 'n ontspanne basis vir gaste wat deur die omgewing reis of die omliggende Weskus en Cederberg-streek verken.
Verblyf word in 12 glanskamptente voorsien, elk gemeubileer met 2 enkelbeddens en voorsien van linne en handdoeke. Elke tent bevat ook 'n bedkassie, elektriese lamp en kragpunt. Die tente het nie kombuisgeriewe of -toerusting nie. Gemeenskaplike ablusiegeriewe is ongeveer 50 m van die tente af beskikbaar.
Die Tentkamp beskik oor 'n kroeg en restaurant wat 'n verskeidenheid pizzas, burgers en ribbetjies bedien. WiFi-toegang is ook beskikbaar, terwyl 2 swembaddens geleenthede bied vir gaste om af te koel, met 1 swembad wat slegs verhit word wanneer die kamp vol bespreek is.
Kamp Nama word nie op 'n selfsorgbasis aangebied nie, tensy vooraf reëlings getref is. Gaste kan die restaurant op die perseel vir maaltye gebruik tydens hul verblyf.
Dít is wat jy hier sal kry
Kamers
Beskrywing
Elke tent het 2 enkelbeddens met beddegoed en badhanddoeke. Elke tent het ook 'n bedkassie, elektriese lamp en kragpunt. Daar is ook 'n gemeenskaplike badkamer met storte.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Vermaak
Prys sluit in
Tentkamp
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Wayne/Chanti Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 16
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
© LocationIQ Maps, OpenStreetMap Contributors
Tariewe en beskikbaarheid
Wat jy moet weet
- Camp Nama Tente
- Tentkamp
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |