Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Canal 04

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kingston Place, Eenheid 4, The Canals-kompleks, Marina Martinique, 6330, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 380 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Canal 04 is 'n selfsorgwoonstel met wateruitsigte in The Canals-kompleks in Jeffreysbaai en is ideaal vir 'n gesin of 'n groep vriende wat op soek is na 'n vakansiehuis op die water by Marina Martinique.

Dié huis het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet. Die tweede en derde slaapkamer het elk 2 enkelbeddens. Die gedeelde badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet.

Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolfoond, eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n toonbank met stoele toegerus. Daar is ook 'n skottelgoedwasser en 'n wasmasjien beskikbaar. Die sitarea het gemaklike sitplek, 'n TV en groot skuifdeure wat na 'n dek met 'n etenstafel en 'n ingeboude braai met uitsigte oor die water lei. WiFi is beskikbaar.

Gaste het direkte toegang tot die water en 'n veilige parkeerplek. Hierdie eenheid is naby verskeie plaaslike geriewe, soos winkels en restaurante.

Slaapplek

’n Bespreking by Canal 04 sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.6/5

Hannes Geverifieer

Eiendomme 21

Resensies 127

Jaar gelys 12

Ligging

  • Kingston Place, Eenheid 4, The Canals-kompleks, Marina Martinique, 6330, Oos-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 380
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R2 380
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kingston Place, Eenheid 4, The Canals-kompleks, Marina Martinique, 6330, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2c77ca0ea62807f9f492960200e777db14386d268012f50b4091a5e25fda0701932fab17add1edd6cd476900321b8017cc53?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 380 per nag (plek vir 6) Kingston Place Unit 4 The Canals Complex 6330 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.075236221161 24.91349033486
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem