Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Canal Guest House

Gastehuis
Spesiale Aanbod 33% af

Bly 3 nagte en betaal slegs vir 2. Geldig vir verblyf vanaf 1 Apr 2024 tot 30 Sep 2024.

  • Kapasiteit: 10 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sea Glades-rylaan 26, St. Francisbaai, 6312, Oos-Kaap
  • Geen kinders onder 6
  • Vanaf R2 420 R1 613 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Canal Guest House is 'n moderne boetiekgastehuis op die unieke getykanaalstelsel van St. Francisbaai. Die gastehuis is ruim en gerieflike en bied hartlike gasvryheid.

Die Canal Suites is reg teen die water en het 'n uitsig oor die water. Die kamers het óf 'n koninggrootte-bed óf 2 enkelbeddens. Elke kamer het 'n en suite-badkamer met 'n losstaande bad en 'n stort. Luike skei die badkamer van die slaapkamer. Skoon perkallinne word in elke kamer voorsien.

Elke kamer het sagte matte, 'n TV met DStv, 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe. Varsgebakte brood, vrugteslaai, jogurt, kase, kouevleise, konfyte, tee, koffie en vrugtesap word by die kontinentale ontbyt wat elke oggend bedien word, ingesluit.

Veilige parkeerplek is aan alle gaste beskikbaar en daar is 'n gemeenskaplike swembad met sonstoele en 'n gedeelde eet- en sitarea waar gaste hul ontbyt kan geniet.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 2 resensies vir Canal Guest House
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Pamela Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Jaar gelys 6

Ligging

  • Sea Glades-rylaan 26, St. Francisbaai, 6312, Oos-Kaap
  • Gaste dink Canal Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 420
R2 420 R1 613
per nag, vir 2 mense
Vanaf R2 420
R2 420 R1 613
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sea Glades-rylaan 26, St. Francisbaai, 6312, Oos-Kaap
  • Geen kinders onder 6
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA70af09a5cce60fdc1e830fa11c5030f833e6bb397cd3d533013965f121c25b2a2e4a871d71d9aa001bbd917a5d0542a099c1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 420 nouVanaf R1 613 per nag, vir 2 mense 2 5 1 5 26 Sea Glades Drive Saint Francis Bay 6312 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.1478991 24.8303665
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem