Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Canas

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Inkloktyd: 13:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Malgasstraat 6, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R650 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Canas is in Langebaan geleë, minder as 1 km van die pragtige Langebaanstrandmeer af. Gerieflike verblyf word in 6 aparte selfsorgwoonstelle aangebied.

Drie van die woonstelle is 'n oopplan-kamer met 'n kombuisie en 'n en suite-badkamer. Die kombuisie is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, induksieplaaat, ketel, broodrooster, eetgerei en breekware toegerus. Daar is 'n dubbelbed en die en suite-badkamer het 'n toilet, wasbak en 'n stort.

Canas 3 het 2 slaapkamers en is geskik vir 4 gaste. Daar is 'n badkamer met 'n stort, asook 'n oopplan-kombuis, -sitarea en -eetarea. Die kombuis is met 'n yskas, mikrogolf, stoof, skottelgoedwasser, ketel en broodrooster toegerus.

Canas 5 en 6 is elk 'n tweeslaapkamerwoonstel met slaapplek vir 4 gaste. Hierdie woonstelle het elk 2 slaapkamers en 2 badkamers, 'n oopplan-kombuis, -sitarea en -eetarea. Die kombuis in elke woonstel is met 'n yskas, mikrogolf, stoof, skottelgoedwasser, ketel en 'n broodrooster toegerus.

Badhanddoeke en linne word voorsien, maar gaste moet hulle eie strandhanddoeke saambring. Die woonstel het sy eie afstandbeheer vir die hek, veilige parkeerplek op die perseel en gratis WiFi.

Daar is gemeenskaplike braaiplekke en 'n swembad wat gaste kan gebruik.

Cansas bied die ideale ligging vanwaar gaste toegang tot winkels, restaurante en die strandmeer het. Die strandmeer is 'n baie gewilde vlieërbranderry-bestemming.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 24 resensies vir Canas
Netheid
4.8/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.7/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Barbara Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 24

Jaar gelys 5

Ligging

  • Malgasstraat 6, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Gaste dink Canas het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Inkloktyd: 13:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Malgasstraat 6, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf9a877c5118972bf7e9d62e7673077347705b02ac7a49cb6a2e5c91bc14f41a8c05808f214a23bce4bb749baa0648d239709?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 2) 24 5 1 5 6 Malgas Street Langebaan 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 13:00-21:00 11:00 -33.088382141701 18.036623609193
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem