LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Candlewoods Guest House | LekkeSlaap
+17

Candlewoods Guest House

B&B

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 2 resensies vir Candlewoods Guest House
Netheid
4.5/5
Diens
4.0/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.5/5
Rina S - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rina S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was baie aangenaam om daar oor te slaap.

Dit was 'n baie gerieflike kamer, net die ontbyt was nou nie wat ons sou wou gehad het nie. Maar onder die Covid-omstandighede kan ek verstaan.

Flip N - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Flip N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike rustige, ontspanne atmosfeer.

Ons was daar vir 'n troue. Die venue is pragtig. Die kamer was gerieflik en die dekor smaakvol. Dit is baie gerieflik dat jy nie hoef te ry na die troue nie jy kon sommer na jou kamer toe stap.

Vanaf
R1 600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 600
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 24 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Farmsteadstraat 1796, Candlewoods Country Estate, Centurion, 0157, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDU4MjVmNmFiLWM2ZDYtNDlkNy04MjljLTMzNTY5NWE5YzQ2MQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600  per nag, vir 2 mense 2 5 1 5 1796 Farmstead Road Candlewoods Country Estate 0157 Gauteng 086 999 0018 14:00-22:00 10:00 -25.904704 28.172684
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!