- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 24 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 1796 Stonehedge Road, Candlewoods Country Estate, Centurion, 0157, Gauteng Sien kaart
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Candlewoods Gastehuis is geleë in die hartjie van 'n ryk erfenisterrein in Candlewoods Country Estate, Centurion.
Die gastehuis is in 'n Victoriaanse gebou met putdakke en houtvensters geleë. Die binnekant is stylvol versier met ryk materiale en kraakvars wit linne.
Die gastehuis dateer uit 1859 en is gebou op 'n plaas wat oorspronklik deur Rasmus Erasmus besit is.
Die huis is omring deur goed versorgde tuine en het 'n pragtige uitsig oor Centurion. Candlewoods Gastehuis is naby Centurion Mall, Super Sport Park, Pretoria Stadsentrum, Midrand en Johannesburg geleë.
Verblyf by Candlewoods Gastehuis word voorsien in 10 luukse kamers binne die hoofhuis en 2 selfsorghuise, elk met 3 selfsorgkamers met 'n Provence-geïnspireerde interieur.
Al die kamers is rookvry en beskik oor eersteklas geriewe, soos DStv, en suite-badkamers, minibars en draadlose internet.
'n Konferensielokaal is beskikbaar en kan tot 22 afgevaardigdes akkommodeer, afhangende van die uitleg wat benodig word. Daar is 'n halfdag- of voldagkonferensie beskikbaar. Elke konferensie word met professionele maar persoonlike aandag hanteer om elke vergadering 'n aangename ervaring te maak.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Trudie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 14
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- 1796 Stonehedge Road, Candlewoods Country Estate, Centurion, 0157, Gauteng
- Gaste dink Candlewoods Guest House het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
1796 Stonehedge Road, Candlewoods Country Estate, Centurion, 0157, Gauteng
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 24 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 -
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang