Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cannon Views

Selfsorg
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Alice-pad 203, Cannon Rocks, 6186, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R4 000 per nag (plek vir 10)

Beskrywing

Cannon Views is 'n gerieflike selfsorg-vakansiehuis in die kusdorp Cannon Rocks. Dit bied pragtige uitsigte oor die see en natuur.

Dié vakansiehuis bied slaapplek aan 10 gaste en het 3 slaapkamers in die hoofhuis en 2 slaapkamers in 'n aparte tuinkothuis. Die hoofhuis se hoofslaapkamer is op die eerste verdieping en het 'n koningingrootte-bed, 'n en suite-badkamer met 'n stort en toegang tot 'n balkon met 'n see-uitsig. Die tweede slaapkamer is op die grondverdieping en het 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die gaste in hierdie twee slaapkamers deel 'n badkamer met 'n bad en 'n stort. Die tuinkothuis beskik oor 2 slaapkamers met 'n gedeelde badkamer met 'n stort. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. WiFi is in beide die hoofhuis en die kothuis beskikbaar.

Die hoofhuis en die kothuis het elk 'n eetarea en 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, ketel en al die nodige eetgerei en breekware toegerus is. Boonop is daar 'n aparte kamer met 'n wasmasjien en 'n tuimeldroër. Die hoofhuis beskik oor 'n oopplan-leefarea met gemaklike sitplek en 'n see-uitsig. Die boonste verdieping het 'n tweede sitarea met knus sitplek, 'n TV met stromingsdienste en 'n kombuisie met koffie- en teemaakgeriewe. Hierdie area lei na 'n balkon met 'n see-uitsig. Die kothuis het gemaklike sitplek en 'n TV. Braaigeriewe en veilige parkeerplek is beskikbaar.

Cannon Views is die ideale bestemming vir vakansie en gaste kan sweefski, visvang, voetslaan, voëlkyk en sandplankry in die omgewing geniet. Die strand is net 120 m vanaf die verblyf.

Slaapplek

’n Bespreking by Cannon Views sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Dubbelbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 5
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • DVD-speler
  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Verekombers
  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Dvd
  • Tv

Ligging

  • Alice-pad 203, Cannon Rocks, 6186, Oos-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R4 000
per nag (plek vir 10)
Vanaf
Vanaf R4 000
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Alice-pad 203, Cannon Rocks, 6186, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA39fc5a913ca05066732359e30622b1b4054a58523e410371464e4977ee5998478c35954785727dc527b7cf2920363066dc2a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 000 per nag (plek vir 10) 203 Alice Road Cannon Rocks 6186 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.75132280672 26.528614990772
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem