LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Canyon Guest Villa | LekkeSlaap
+20

Canyon Guest Villa

Selfsorg
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Swadini-weg, Kampersrus AH, 1371, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R3 800 per nag, vir 11 mense

Beskrywing

Canyon Guest Villa is 'n ruim selfsorghuis met berguitsigte vir 11 gaste in die Blyderivier Botaniese reservaat.

Hierdie huis strek oor meer as 1 verdieping en het 5 slaapkamers, 5 badkamers, 'n kombuis, en 'n sitarea wat na die stoep lei met 'n uitsig oor die swembad. Twee van die slaapkamers het koningingrootte-beddens en en suite-badkamers met storte. Die derde slaapkamer het 2 driekwartbeddens en maak gebruik van 'n aparte badkamer met 'n stort en 'n bad.

Die vierde slaapkamer het 'n koningingrootte-bed, 'n enkelbed en 'n en suite-stort. Die vyfde slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Linne en badhanddoeke word voorsien en gaste moet asb. hulle eie swemhanddoeke saambring.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Gaste kan in die sitarea ontspan wat 'n TV met sekere DStv-kanale het. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die leefarea lei na 'n stoep met buitemeubels en bied 'n uitsig oor die swembad en die omgewing.

Slaapplek

’n Bespreking by Canyon Guest Villa sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed Koningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 3 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 5
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Internet
  • Televisie
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Swadini-weg, Kampersrus AH, 1371, Limpopo
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Kruger tot Canyons Limpopo
Vanaf
Vanaf R3 800
per nag, vir 11 mense
Vanaf
Vanaf R3 800
per nag, vir 11 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Swadini-weg, Kampersrus AH, 1371, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4d80dabd0b183aecd7da9575f2b7c74f2a5117962e490db80325af9658ecdb92c885869ca2fb5dd51ee0da20d7a7e4920052?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 800  per nag, vir 11 mense Swadini Road Kampersrus AH 1371 Limpopo 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -24.513198075204 30.835999927321
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!