+70
Gastehuis in Klein Windhoek

Capbon Guesthouse

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Comfort-kamer
Selfsorg
Exclusive room 11-12
Tariewe wat vertoon word, is slegs op 'n kamerbasis.
Exclusive room 9-10
Rates displayed are on a room-only basis.
Standard Room 5-7/18
Rates displayed are on a room-only basis.
Tweeslaapkamerwoonstel
Tariewe wat vertoon word, is slegs op 'n kamerbasis.
Senior room
Selfsorg
Exclusive Family Unit
Selfsorg
Huisreëls

Gaste word vriendelik versoek om nie binne die kamer te rook nie. Rook word slegs buite toegelaat, waar 'n asbak voorsien word, en die kamerdeur en vensters moet toe bly.

Troeteldiere is welkom, maar hulle moet te alle tye aan 'n leiband gehou word.

Gaste word versoek om die gastehuis in kennis te stel as hulle na 21:00 sal arriveer.

Harde musiek en geraas word nie op die perseel toegelaat nie.

Ontbyt kan teen 'n bykomende koste gereël word.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 2 327
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 327
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 2 327
per nag, vir 2 mense
Bespreek

10 Friedrich Giese Street, Klein Windhoek, Windhoek, Khomas

Sien kaart
  • Slaapplek vir 36 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4b93be010d1108291acd4419349d4236400dc346cb5a82e2b0706dd19abb72397b9771ecf46d06cc83e644fe0dee383056cf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 327 per nag, vir 2 mense 7 5 1 5 10 Friedrich Giese Street Klein Windhoek Khomas 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -22.563637533742 17.099913954734

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang