- Slaapplek vir 18 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - 5 Cooper Street, L'Agulhas, 7287, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Kaap Agulhas Gastehuis is net 'n kort entjie van die see af en is ook binne loopafstand van die Agulhas-vuurtoring en slegs 2 km van die mees suidelike punt van Afrika af.
Die gastehuis bestaan uit 9 aparte kamers met verskillende rangskikkings.
Daar is 'n sitkamer beskikbaar vir gaste om voor 'n kaggel te ontspan op koue winteraande met 'n goeie boek.
Die verblyf is groen georiënteerd met sonverhitting, energie-doeltreffende toestelle en herwinning.
Ongelukkig is die eiendom nie rolstoelvriendelik nie. Al die kamers is op die eerste verdieping geleë.
Lughawe-vervoer kan op vooraf versoek gereël word.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Cape Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 91
Op LekkeSlaap 14 jaar
Ligging
- 5 Cooper Street, L'Agulhas, 7287, Wes-Kaap
- Gaste dink Cape Agulhas Guest House het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
5 Cooper Street, L'Agulhas, 7287, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 18 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang