LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+36
Gastehuis in L'Agulhas

Cape Agulhas Guest House

  • 18 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • 5 Cooper Street, L'Agulhas, 7287, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Kaap Agulhas Gastehuis is net 'n kort entjie van die see af en is ook binne loopafstand van die Agulhas-vuurtoring en slegs 2 km van die mees suidelike punt van Afrika af.

Die gastehuis bestaan uit 9 aparte kamers met verskillende rangskikkings.

Daar is 'n sitkamer beskikbaar vir gaste om voor 'n kaggel te ontspan op koue winteraande met 'n goeie boek.

Die verblyf is groen georiënteerd met sonverhitting, energie-doeltreffende toestelle en herwinning.

Ongelukkig is die eiendom nie rolstoelvriendelik nie. Al die kamers is op die eerste verdieping geleë.

Lughawe-vervoer kan op vooraf versoek gereël word.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Visvang
Perdry
Swem
Wynproe
Sentraal
Kaartbetalings

Kamers

Land View
Vanaf
Vanaf R2 332
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
4 Beskikbaar
Bespreek
Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Kombuis & eetkamer
Kroeg
Temperatuurbeheer
Waaier
Vermaak
TV
Huisreëls

Ongelukkig akkommodeer ons nie kinders nie. Rook is nie by die instansie toegelaat nie. Geen eet in die kamers nie, en kook 2 minute noedels in 'n ketel nie. WAS ASSEBLIEF JOU GRIMERING AF EN GEBRUIK SWART LAP IN DIE KAMER OF BABA-OLIE.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Sea Facing
Vanaf
Vanaf R2 474

Sea Facing Balcony
Vanaf
Vanaf R2 646
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Kombuis & eetkamer
Kroeg
Temperatuurbeheer
Waaier
Vermaak
TV
Huisreëls

Ongelukkig akkommodeer ons nie kinders nie. Rook is nie by die instansie toegelaat nie. Geen eet in die kamers nie, en kook 2 minute noedels in 'n ketel nie. WAS ASSEBLIEF JOU GRIMERING AF EN GEBRUIK SWART LAP IN DIE KAMER OF BABA-OLIE.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 93 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.6
Veiligheid
4.5
Mariette V
Saam met lewensmaat
5.0
Lieflike warm bed en baie skoon kamer. Die dames by ontvangs was baie vriendelik en behulpsaam. Die kamer was baie skoon en netjies. Die bed is baie g...
Sien meer
Jul 2026
Lucy R
Gesin met tieners
5.0
Good place to stay in Struisbaai. We had a lovely stay. We had a warm and friendly welcome. Lots of recommendations on where to eat and...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2025
Derek M
Saam met lewensmaat
4.8
Was good overall. Very good place to stay.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2026
Nicolas L
Saam met lewensmaat
4.6
Good. Friendly service, comfortable room.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2026
André D
4.4
Baie aangenaam. Netjiese kamer vol lig met 'n mooi uitsig.
Jan 2025

4.5/ 5

Gebaseer op 93 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.6
Veiligheid
4.5
Mariette V
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2026

Lieflike warm bed en baie skoon kamer. Die dames by ontvangs was baie vriendelik en behulpsaam. Die kamer was baie skoon en netjies. Die bed is baie gemaklik en warm. Ons is baie tevrede met ons bespreking.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lucy R
1 nag ⋅ Gesin met tieners
5.0
Des 2025

Good place to stay in Struisbaai. We had a lovely stay. We had a warm and friendly welcome. Lots of recommendations on where to eat and things to do. Really nice rooms. Clean and neat.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Derek M
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2026

Was good overall. Very good place to stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicolas L
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
4.6
Aug 2026

Good. Friendly service, comfortable room.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

André D
1 nag
4.4
Jan 2025

Baie aangenaam. Netjiese kamer vol lig met 'n mooi uitsig.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
1 nag
3.8
Jan 2026

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Amanda F
1 nag ⋅ Saam met vriende
4.4
Jan 2025

Good. Good but no breakfast option. Very small bathroom.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Robyn R
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
3.8
Des 2025

Basic, clean room. Wouldn't recommend it for more than a single night stay. Staff are really friendly, with good recommendations for eating out and other suggestions. Small room, tiny shower and bathroom - not for larger adults. Bed was comfy. Basic, clean, safe room.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Michelle M
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Awesome holiday location. Stay here! Absolutely a must-stay venue, awesome location very close to restaurants and the action, in walking distance. Close to the beach too. Very comfy. Loved it!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Delete D
Kort verblyf
5.0
Des 2024

Alles wat jy wil hê van 'n oorslaap. Baie lekker. Die ligging perfek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Cape Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 93

Op LekkeSlaap 15 jaar

Antwoord gewoonlik binne 2 ure

Ligging

Gaste dink Cape Agulhas Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien

© LocationIQ Maps, OpenStreetMap Contributors

Wat jy moet weet

Inklok Tussen 15:00 en 19:00
Uitklok Voor 09:00

Ongelukkig akkommodeer ons nie kinders nie. Rook is nie by die instansie toegelaat nie. Geen eet in die kamers nie, en kook 2 minute noedels in 'n ketel nie. WAS ASSEBLIEF JOU GRIMERING AF EN GEBRUIK SWART LAP IN DIE KAMER OF BABA-OLIE.

Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Vanaf
R2 332
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R2 332
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R2 332
per nag, vir 2 mense
Bespreek

5 Cooper Street, L'Agulhas, 7287, Wes-Kaap

Sien kaart
  • 18 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
https://properties.cdn.tripco.co.za/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdfd95638d80697158765066921c696e9f3f19498c722d38c4c61ea64dec50b877c74ce4fd697b09348e1d45a00e17f0c01e3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 332 per nag, vir 2 mense 93 5 1 5 5 Cooper Street L'Agulhas 7287 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 09:00 -34.824524765892 20.014387518167
Soek in 'n groter streek