Cape Beach Penthouse
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Lagoon Beach-rylaan 316, Milnerton, 7441, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R3 465 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Cape Beach Penthouse is 'n selfsorgwoonstel in die veilige Lagoon View-kompleks in Milnerton met ongeëwenaarde uitsigte oor die Atlantiese Oseaan, lagoon-mond en die ikoniese Tafelberg.
Dié dakwoonstel het slaapplek vir 6 en beskik oor 3 slaapkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die tweede en derde kamer het elk 'n koningingrootte-bed. 2 kamers is met lugversorging toegerus en 2 kamers het 'n direkte uitsig oor die see.
Die kombuis is goed toegerus vir selfsorg met 'n oond, mikrogolfoond en 'n skottelgoedwasser. Die eetarea het sitplek vir 6. Die ruim sitkamer het 'n groot platskerm-TV met satelliet-kanale. Daar is ook gratis onbeperkte WiFi. Die leefarea lie na 'n balkon met fantastiese uitsigte.
Die Lagoon Beach-kompleks bied 2 seisoenale swembaddens buite en gratis toegang tot 'n gimnasium.
Slaapplek
’n Bespreking by Cape Beach Penthouse sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Restaurant op Perseel
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Fietsry
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Wynproe
- Fietsry
- Wildkyk
- Swem
Hier praat ons
- Engels
Konferensiegeriewe
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Verekombers
- Waaier
- Klein kombuis
- Sitkamer
- Kluis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Karen Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 4
Jaar gelys 5
Ligging
- Lagoon Beach-rylaan 316, Milnerton, 7441, Wes-Kaap
- Gaste dink Cape Beach Penthouse het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Milnerton Noordelike Voorstede Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Lagoon Beach-rylaan 316, Milnerton, 7441, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom