LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+34
Selfsorg in Milnerton

Cape Beach Penthouse

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.4
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Elvida C
Kort verblyf ⋅ Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2026

Out of the books. The stay was relaxing and the view was amazing.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ivan P
Kort verblyf ⋅ Gesin met tieners
4.6
Feb 2024

Lekker maar nie geld werd nie! Nie waarde vir geld nie, niks werk ordentlik nie. Geen deure werk nie! Yskas maak nie koud nie, lugversorgers werk nie, haardroeër werk nie, klein goedjies, klein jakkalsies vernietig alles. Maar bygesê as dit nie vir 'n spesiale persoon soos sy was nie ooh weë. Sy is 'n ster.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Eugene B
Kort verblyf ⋅ Besigheidsreis
5.0
Nov 2023

Amazing. It was great and worth the value.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stella R
1 nag
5.0
Mei 2019

Uitstekende ligging met pragtige uitsig oor see. Die Penthouse was baie netjies en is ruim genoeg om groot groepe te hanteer. Die bestuurder was baie behulpsaam en het ons selfs toegelaat om die woonstel later te ontruim.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marele L
Kort verblyf ⋅ Saam met vriende
4.6
Okt 2019

Bekostigbare onbelemmerde see-uitsig woonstel in die Kaap - feels like $1 million! Dit was die ideale woonstel om my familie te huisves vir 'n naweek en 'n paar vriende te nooi vir 'n gesellige sonsondergang kuier met 'n wonderlike see-uitsig. Charles was baie akkommoderend. Ek kan dit beslis aanbeveel.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Karen
Cape Beach Penthouse
Thank you Marele, It was a pleasure having you and your family at the Cape Beach Penthouse. Regards, Charles

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Karen Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 7 jaar

Antwoord gewoonlik binne 30 minute
Vanaf
R106 078
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R106 078
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R106 078
per nag (plek vir 6)
Bespreek

316 Lagoon Beach Drive, Milnerton, 7441, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://properties.cdn.tripco.co.za/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA02ac428575678f61c1361890c32cd8efbcecb065e40797eb292a458227448dcd6b4530d580b313383b9dcff6d838ae626d76?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R106 078 per nag (plek vir 6) 5 5 1 5 316 Lagoon Beach Drive Milnerton 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-22:00 10:00 -33.891204650757 18.484336137772