Selfsorg in Kaapstad Middestad

Cape Breaks Standard 2 Bedroom

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls

Die balans van die verblyfbedrag is 30 dae voor aankoms betaalbaar.

'n Terugbetaalbare breekskade- en sleuteldeposito word met aankoms vereis.

Die aantal gaste wat in 'n woonstel bly, mag nie die getal oorskry wat in die woonstelinligting ten tyde van bespreking voorsien is nie.

Parkeerplek is in die gebou se veilige motorhuis teen 'n addisionele fooi per dag beskikbaar.

Laat weet asb. indien jul 'n vroeë aankoms of laat vertrek benodig, aangesien dit 'n ekstra dag se bespreking mag vereis.

Indien gaste laat in die aand arriveer, moet dit vooraf gereël word en 'n toeslag sal gehef word wat met aankoms betaalbaar sal wees.

Rook in die woonstelle is verbode.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 3 520
per nag (plek vir 3)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 520
per nag (plek vir 3)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 3 520
per nag (plek vir 3)
Bespreek

72 Queen Victoria Street, Saint Martini Gardens, Cape Town, 8000, Wes-Kaap

Sien kaart
  • 3 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2fd41d05f420feb473ce8efe7ac0153340551b3d5e228f33edd4118bf8546edb9335142c4df49f4eb57eb9dcef112d0d55de?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 520 per nag (plek vir 3) 72 Queen Victoria Street Saint Martini Gardens 8000 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.927613022813 18.415317296295

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang