Cape Collection - Hibernian Towers 405
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kusweg, Hibernian Towers, Strand, 7139, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R980 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Cape Collection - Hibernian Towers 405 is 'n bekoorlike selfsorg-ateljeewoonstel in die Strand wat perfek vir 'n paartjie of sakereisigers is. Dit is naby talle winkels, restaurante, die strand, aktiwiteite en besienswaardighede.
Die ateljeewoonstel is op die vierde verdieping en bied slaapplek aan 2 gaste. Dit het lugversorging, 'n oopplan-slaaparea met 'n koninggrootte-bed en 'n aparte badkamer met 'n bad en stort. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, ketel, eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe, wasmasjien-tuimeldroër en 'n toonbank met stoele toegerus. Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n TV met stroomdienste. Gratis, onbeperkte WiFi is beskikbaar.
Die leefarea lei na die balkon met 'n see-uitsig en gasbraaigeriewe. Daar is veilige parkeerplek in die kelder op die perseel, asook 'n sonkragverhitte swembad, 'n binnenshuise gimnasium, restaurante, 'n spa, 'n skoonheidsalon en 'n geriefswinkel.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Spa-behandelinge
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Restaurant op Perseel
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Swem
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Badkamer
- Bad
- Stort
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Eetkamer
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.8/5
Inge Geverifieer
Eiendomme 7
Resensies 74
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- Kusweg, Hibernian Towers, Strand, 7139, Wes-Kaap
- Gaste dink Cape Collection - Hibernian Towers 405 het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kusweg, Hibernian Towers, Strand, 7139, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom