Cape Cross Home
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Langs die C35, Cape Cross, 0000, Erongo
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R3 600 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
Cape Cross Home is 1 van die 8 unieke huise wat in Cape Cross Namibië geleë is, 'n redelike afgeleë landstreek ongeveer 60 km noord van Hentiesbaai en 120 km noord van Swakopmund. Aan die 1 kant is die oseaan en aan die ander kant is die woestyn.
Die huis is afgesonder, wat deel is van die sjarme. Cape Cross is 'n unieke deel van 'n beskermde Nasionale Ontspanningspark wat terselfdertyd ongerep en ruig is. Cape Cross is bekend vir die broeikolonie van duisende Kaapse pelsrobbe en is op die drumpel van 'n historiese baken.
Dié ruim huis het slaapplek vir 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers, almal met en suite-badkamers en 'n groot oopplan-kombuis, -sitarea, -eetarea en 'n kroeg.
Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n bad. Die tweede en derde slaapkamer het elkeen 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die vierde slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort.
Die kombuis is met 'n gasstoof, 'n skottelgoedwasser, eetgerei en breekware toegerus. Warm water word deur 'n gasgeiser voorsien. Elektrisiteit word deur sonkrag, windopwekkers in die nabygeleë lodge voorsien, en word slegs gedurende spitstye van die dag aangeskakel. Bring asb. jou eie kerse, asook hout vir die sitkamerkaggel en houtskool vir die Weber-braai.
Daar is 'n lodge 'n paar treë weg vir diegene wat nie lus is om te kook nie en geselskap in hierdie rustige enklave wil hê. Let daarop dat die dienste in 'n nasionale ontspanningspark minimaal is weens die afgeleënheid.
Slaapplek
’n Bespreking by Cape Cross Home sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.6/5
Truda Geverifieer
Eiendomme 5
Resensies 7
Jaar gelys 4
Ligging
- Langs die C35, Cape Cross, 0000, Erongo
- Gaste dink Cape Cross Home het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Cape Cross Erongo Namibië
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Langs die C35, Cape Cross, 0000, Erongo
- Alle ouderdomme is welkom