Cape Dawn Guest House
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Evelyn Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 25
Jaar gelys 6
Opsomming van Resensie
Zolile M - Apr 2024
Algehele gradering
We had a good time.
Judith J - Apr 2024
Algehele gradering
Great value for money.
Liezel S - Aug 2023
Algehele gradering
Sal weer teruggaan. Evelyn was die perfekte gasvrou. Ek het net een nag gebly, maar was vanaf die intrapslag so gemaklik en welkom laat voel. Die kamer was ruim en skoon. Ontbyt was baie lekker. Dankie ook vir die boeke wat neergesit was, het dit baie waardeer. Het my verblyf geniet. Baie dankie Evelyn.
Cape Dawn Guest House se terugvoer
Baie dankie Liezel, jy is baie welkom.
Wens jou voorspoed en beste wense.
Evelyn
Silen C - Apr 2023
Algehele gradering
Goeie keuse.
Rika S - Mrt 2023
Algehele gradering
Alles was perfek.
Erastus E - Nov 2022
Algehele gradering
Good place to book for next time.
Johan V - Okt 2022
Algehele gradering
Nie gevoel soos verblyf by 'n gastehuis nie maar eerder asof ek by familie kuier.
Cape Dawn Guest House se terugvoer
Baie dankie Johan, jy is welkom. Dit was n plesier om jou te ontvang.
Mooi wense vir jou en jou gesin.
Ryan F - Okt 2022
Algehele gradering
Very nice.
Rudolf R - Mrt 2022
Algehele gradering
Gemak op sy beste.
Anne D - Jun 2021
Algehele gradering
Had an appointment at Panorama Hospital. Also visited mother at Panorama Palms.
Cape Dawn Guest House se terugvoer
Thank you Anne, you are most welcome. Best wishes and take care.
Kind regards
Evelyn
Sandy M - Mei 2021
Algehele gradering
Easy to find, very comfortable and homely with everything we needed, plus a few extras i.e. water, chocolates.
Kittie W - Feb 2021
Algehele gradering
Baie netjies. Vriendelik, behulpsaam. Beslis waarde vir geld.
Frandeline A - Okt 2020
Algehele gradering
Value for money
Cape Dawn Guest House se terugvoer
Thank you Frandeline, you are too kind. You are most welcome.
Best wishes and take care.
Theresa H - Mrt 2020
Algehele gradering
Exceeded expectations.
Lees meerCape Dawn Guest House se terugvoer
Thanking you for your review - much appreciated. You are most welcome.
Kind regards,
Evelyn
Ali B - Jan 2020
Algehele gradering
Evelyn was really friendly at my arrival.
Cape Dawn Guest House se terugvoer
Thank you, you are most welcome.
Best wishes.
Evelyn
Jennifer N - Nov 2019
Algehele gradering
Beautiful, clean rooms and shower with all the necessary requirements.
Lees meerCape Dawn Guest House se terugvoer
Thank you Jenny, you are most welcome.
Best wishes,
Evelyn
Samira A - Nov 2019
Algehele gradering
It was a pleasant stay.
Cape Dawn Guest House se terugvoer
Thank you for your review Samira - much appreciated.
Best wishes
Kind regards
Evelyn
Garrick C - Nov 2019
Algehele gradering
Excellent.
Renske Z - Okt 2019
Algehele gradering
Absolutely great service.
Candice P - Okt 2019
Algehele gradering
Clean, newly renovated, excellent service with a view of Table Mountain.
Cape Dawn Guest House se terugvoer
Thank you Candice, you are most welcome,
Best wishes,
Evelyn
Marius N - Aug 2019
Algehele gradering
Friendly, warm and welcome.
Lees meerCape Dawn Guest House se terugvoer
Thank you Marius, you are most welcome.
Douw V - Apr 2019
Algehele gradering
Pragtige kamers en uitstekende ontbyt.
Claudette C - Mrt 2019
Algehele gradering
Excellent accommodation, we enjoyed our stay at Cape Dawn Guest House.
Anrich K - Feb 2019
Algehele gradering
An ideal stay.
Lees meer
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
'n Ideale verblyf.
Cape Dawn was die resultaat van 'n hele paar uur van die vergelyking van tariewe en plekke om die beste akkommodasie te vind vir 'n vinnige sakereis na die Moederstad. Die ligging is ideaal om toegang tot die meeste van Kaapstad en omgewing te verkry, en is baie maklik om te vind. Die gasheer is wonderlik en bied 'n heerlike ontbyt. Die huis is ook nie oorvol, wat beteken dat dit 'n vreedsame alternatief vir 'n hotel is. Ek beveel Cape Dawn beslis aan.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Cape Dawn Guest House se terugvoer
Thanks Anrich for your comments. Best wishes.
Lourens R - Feb 2019
Algehele gradering
Bevredigend.
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Thealstraat 48, Parow, Kaapstad, 7500, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom