Cape Dutch Cottage
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: N2, Plaas 230, 14 km vanaf Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
- Vanaf R1 400 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Cape Dutch Cottage is in 'n natuurlike woud van 17 hektaar met heuwels geleë en is net 14 km vanaf Plettenbergbaai. Dit spog met ongelooflike uitsigte en is ideaal vir 'n romantiese wegbreek aangesien dit met loweryke plante en inheemse woude omring is.
Die knus kothuis is pragtige versier en bied slaapplek aan 2 gaste. Dit beskik oor 'n slaapkamer met 'n koninggrootte-bed en genoeg pakspasie. Die en suite-badkamer het 'n stort, bad, wasbak en toilet. Badhanddoeke en seep word voorsien.
Die leefarea het 'n oopplan-ontwerp met 'n kombuis wat 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe het. Die kombuis lei na 'n sitarea met gemaklike sitplek, 'n kaggel en 'n TV met volledige DStv. Gratis WiFi is ook beskikbaar.
Buite is daar 'n privaat stoep met braaigeriewe en 'n tafel met stoele op die grasperk. Gaste het toegang tot veilige parkeerplek op die perseel en is naby die gewilde Robberg Natuurreservaat.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Troeteldiere indien gereël
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Bergfietsroetes
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Voëlkyk
- Wynproe
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
- Seep
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Ligging
- N2, Plaas 230, 14 km vanaf Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Plettenbergbaai Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: N2, Plaas 230, 14 km vanaf Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap