Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cape Nelson Guest House

Gastehuis

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4/5

Philip and Welda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Jaar gelys 9

Opsomming van Resensie

4.1 uit 5van 11 resensies vir Cape Nelson Guest House
Netheid
4.3/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
3.6/5
Waarde vir geld
4.2/5
Anonieme gas - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Besigheidsreis
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Zanne R - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Zanne R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het ongelooflik lekker gebly en sal Cape Nelson Guest House vir seker aanbeveel.

Welda, jy is 'n absolute fantastiese gasvrou. Die verblyf is uitstekend asook die heerlike ontbyt wat voorgesit was. Jou warm vriendelikheid en lekker gesels was heerlik. Ek sal definitief weer terugkom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ranthy P - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Ranthy P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties, met 'n rustige omgewig.

Sal enige tyd Cape Nelson Guest House aanbeveel. Area, is baie gegoed, rustig en baie veilig. Eienaars van die gastehuis, is lieflike mense, en gaan uit hulle pad om jou tuis te laat voel. Kamers is ruim, asook badkamer. Goed toegerus, met als wat jy benodig. Aangename ontbyt word daagliks bedien.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Cape Nelson Guest House se terugvoer

Baie dankie, by ons kon jul ontmoet.
Mooi bly,
\Welda

Cape Nelson Guest House
Elize W - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elize W
Enkelreisiger

Heerlike plekkie weg van die huis met maklike toegang tot alles in Kaapstad.

Cape Nelson Gastehuis is naby die hoofstraat van Seepunt met parkering en met jou eie sleutel kan jy kom en gaan soos jy wil. Heerlike ontbyte word bedien en Welda Viljoen is 'n uitstekende, vriendelike gasvrou. Ek kan die gastehuis sterk aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marissa C - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
3/5
Marissa C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aaklig.

Die kamertjie was so klein ek moes op my tas trap om van die bed af te klim. Geen yskas en slegs tee, koffie en melk vir een persoon. Ons stortkop was verkalk met net 2 strome water wat uitgedrip het. Ons het dit aangemeld maar dis nooit herstel. Nie genoeg parkering nie en ons moes 2 blokke ver in die straat parkeer- nie besonders veilig met baie gebreekte ruitglas orals in die straat. Ontbyt het my man erg siek gemaak. Nie 4 sterre of die prys werd nie

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Cape Nelson Guest House se terugvoer

Beste Marissa, Ons is baie jammer oor jou ervaring. Vir ons is dit ontstellend, veral die ontbyt aangesien ons net altyd komplimente daarvoor kry. Ons neem kennis van jou besware en gaan verseker dat geen ander gas hierdie ondervinding het nie. Dit is so jammer dat ons nie bewus was van jou ontevredenheid tydens julle verblyf nie, dan kon ons moontlik vir jul ander reëlings getref het.

Cape Nelson Guest House
Cecile P - Nov 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cecile P

Was baie aangenaam!

Vriendelike gasheer en gasvrou. Baie skoon en netjiese plekkie. Baie lekker gekuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ian W - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ian W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pleasant atmosphere, top notch friendliness of the hostess with a willingness to go out of her way to meet our requirements.

We were warmly received and made to feel at home from the moment we entered the Guest House. We were assisted in obtaining accommodation for an extra nights stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Irene V - Jul 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Irene V
Enkelreisiger

Baie netjies en gerieflik geleë.

Dit was ideaal vir die kort wegbrekie gewees met ongelooflike gasvrye eienaars.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jaco C - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Jaco C
Gesin met tieners

Redelik aangenaam, advertensie miskien bietjie misleidend.

Veilige en voldoende parkeerplek is 'n groot probleem. Die perseel is baie beknop en mens voel ingeperk. Ontbyt was lekker en die beddens is goed.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Limpie V - Mrt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Limpie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Lekker 2-nag-wegbreek vir my en my vrou.

Didi het alles baie aangenaam gemaak. Die ontbyt onder die bome was elke oggend baie lekker!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christa V - Feb 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Christa V
Enkelreisiger

My verblyf was uitstekend en die gastehuis is baie goed geleë.

Ek het baie lekker by Cape Nelson tuis gegaan. Welda is fantasties en baie gasvry! Net 'n paar minute se ry en ek was in die middestad!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 500
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 500
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 18 Mount Nelson Pad, Seepunt, 8005, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4a7a7f1e45274dab70776e80a59d569ea5aff7e64a880e909b9c085633024fc22ec45e444cbf0927cda342e24ce49c9af01e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag, vir 2 mense 11 5 1 5 18 Mount Nelson Road Sea Point 8005 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.912415 18.394321
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem