Cape on Popham
Bly 4 nagte en betaal slegs vir 3. Geldig vir verblyf vanaf 8 Apr 2024 tot 30 Jun 2024.
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Blaauwberg-weg 54, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 6
-
Vanaf
R2 000R1 500 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Cape on Popham is 'n lieflike selfsorg-vakansiewoonstel in die hartjie van die dinamiese area in Bloubergstrand. Dit spog met 'n gedeeltelike uitsig op Tafelberg en oor Robbeneiland wat dit ideaal maak vir 'n wegbreek na die Moederstad.
Die woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers met en suite-badkamers. Elke slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die badkamers het elk 'n stort, wasbak en 'n toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.
Die oopplan-leefarea het 'n stylvolle kombuis met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en 'n skottelgoedwasser toegerus is. Die kombuis lei na 'n etenstafel en die knus sitarea het gemaklike sitplek en 'n platskerm-TV. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.
Die sitarea lei na 'n balkon met sitplek en 'n uitsig oor die omgewing. Die kompleks is binne loopafstand van van die sweefski-strand, kroeë, restaurante, supermarkte en inkopiesentrum.
Slaapplek
’n Bespreking by Cape on Popham sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Troeteldiere indien gereël
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Aandete Op Versoek
- Etes Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Verekombers
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Henrico Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Blaauwberg-weg 54, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
- Gaste dink Cape on Popham het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Bloubergstrand Noordelike Voorstede Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Blaauwberg-weg 54, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 6