Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

De Grendel Cape Accommodation

Gastehuis
Eenheid 1: Standaard-dubbelkamers
Vanaf
Vanaf R1 100
per eenheid
Beskrywing

Dié kamer het 'n dubbelbed, en suite-badkamer met net 'n stort, gratis WiFi en 'n kombuisie met koffie- en teemaakgeriewe, yskas, mikrogolfoond en broodrooster. Verder is daar 'n plafonwaaier, haardroër en platskerm-TV. Linne en handdoeke word voorsien.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamerbediening
  • Wakker-bel oproep
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Slegs kamer.

Huisreëls

Ontbyt is teen 'n ekstra koste per persoon beskikbaar.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Eenheid 2: 2-Enkelbedkamer/Dubbelbedkamer
Vanaf
Vanaf R1 100
per eenheid
Beskrywing

Kom ontspan in ons luukse kamer met ’n en suite-badkamer wat ’n stort het. Dié kamer het ’n koninggrootte-bed (wat op versoek in tweelingbeddens verdeel kan word) vir maksimum 2 volwassenes. Gratis WiFi, tee- en koffiemaakgeriewe, ’n elektriese kombers, ’n en suite-badkamer en individuele DStv-hotelkanale is beskikbaar. Die tweelingkamer het tweelingbeddens of ’n dubbelbed (op versoek) en ’n en suite-badkamer met net ’n stort. Die eenheid het ’n kombuisie met ’n yskassie, broodrooster, ketel en ’n mikrogolfoond. Ander geriewe sluit gratis WiFi, ’n TV met sekere DStv-kanale, ’n muurverwarmer, haardroër, handdoeke en linne in.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamerbediening
  • Wakker-bel oproep
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Slegs kamer.

Huisreëls

Ontbyt is teen 'n ekstra koste per persoon beskikbaar.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Eenheid 5: Palm-kamer vir reisigers
Vanaf
Vanaf R1 200
per eenheid
Beskrywing

Dié kamer het 1 dubbelbed, 'n en suite-badkamer met ronde glas-stort, WiFi en 'n kombuisie met 'n yskassie, broodrooster, mikrogolf en ketel. Verder is daar 'n plafonwaaier, haardroër, muurverwarmer en TV met sekere DStv-kanale. Linne en handdoeke word voorsien.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamerbediening
  • Wakker-bel oproep
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Stort
Kamergeriewe
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Slegs kamer.

Huisreëls

Ontbyt is teen 'n ekstra koste per persoon beskikbaar.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Eenheid 3: Deluxe-kamer (Gesinskamer)
Vanaf
Vanaf R1 400
per eenheid
  • Plek vir 3 mense
  • Woonstel
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié kamer het 1 dubbelbed, 'n slaapbank en 'n aparte badkamer met net 'n stort, WiFi en 'n kombuis met koffie- en teemaakgeriewe, 'n dubbeldeur-yskas, mikrogolfoond, broodrooster en eenplaatstofie. Verder is daar 'n plafonwaaier, haardroër, muurverwarmer en TV met sekere DStv-kanale. Linne en handdoeke word voorsien. Daar is ook 'n braai-area.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamerbediening
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Wakker-bel oproep
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Slegs kamer. Ekstra kind betaal R100 per nag.

Huisreëls

Ontbyt is teen 'n ekstra koste per persoon beskikbaar.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 9 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: De Grendel-pad 33, Parow-Noord, 7500, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDFjNGVjYWNlLTNiNGYtNGQ3Ni04NjZkLWI3ZjRlYzMzMDFjNQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2) 28 5 1 5 33 De Grendel Road Parow-Noord 7500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -33.889525167953 18.584062100491
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem