Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

De Grendel Cape Accommodation

Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 27 resensies vir De Grendel Cape Accommodation
Netheid
4.7/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.5/5
Hoosain P - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hoosain P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig.

Baie netjiese en gesellige plek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alexandra H - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alexandra H
Saam met vriende

Great accommodation.

Great accommodation with comfortable beds. Self catering available. Ideal location. Welcoming host. Quiet place.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charles L - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charles L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam en veilig.

Sal weer in toekoms van verblyf wil gebruik maak en die prys is billik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

De Grendel Cape Accommodation se terugvoer

Charles, baie dankie, dit was vir ons lekker om julle te ontvang. Kom gerus weer.
Vriendelike groete
Leona van Zyl

De Grendel Cape Accommodation
Mario K - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Mario K
Gesin met tieners

Bad.

Not happy at all, disgusting.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Boeta W - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Boeta W
Gesin met tieners

Leona is a fantastic host.

She went out of her way to accommodate us. Perfect location with easy access to main roads.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hermann C - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hermann C
Besigheidsreis

Quiet with all features of a comfortable stay.

Easy access to and from main routes. Friendly host. Breakfast available at the venue.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dirk B - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dirk B
Enkelreisiger

Veilig en skoon gerieflike kamer.

Het baie lekker gebly. Kamer twee het bietjie padgeraas. Maar verder is dit regtig uitstekende verblyf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christo K - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christo K
Besigheidsreis

Place is clean and comfy. Close to the freeway.

See stars.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Plek is skoon en gemaklik. Naby die snelweg.

Sien sterre.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Stephanie V - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephanie V
Besigheidsreis

Fantastiese gasvryheid.

Sal dit beslis aanbeveel vir enige persoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dina C - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dina C
Saam met vriende

Home away from home.

It was like coming home to walk into the little flat which provided all that we needed. From a turbo convection oven, toaster, heater, and hairdryer. Everything was clean and it was so considerate of Leona to switch on our electric blankets just before our arrival. Sitting on the little stoep in the sunshine was a balm for the soul. There was parking behind the security gate for the vehicle. Leona and Vincent are very warm and friendly and excellent hosts.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elsabe T - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elsabe T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die gasvrou is ongelooflik gasvry en hulpvaardig.

Ons verblyf was 'n plesier. Die gastehuis is naby genoeg aan die N1 om jou vinnig in die stad te bring, maar dis tog stil. Die ontbyte is heerlik en ons het na die tweede oggend soos familie gevoel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

De Grendel Cape Accommodation se terugvoer

Elsabe,

Dit was vir ons so lekker om julle te ontvang. Die gesellige kuier om die tafel het ons baie geniet.

Kom gerus weer!

De Grendel Cape Accommodation
Stefan G - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stefan G
Enkelreisiger

Veilig en gerieflik.

Baie vriendelike mense, en veilige plek, met goeie diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Katinka D - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Katinka D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike gashere en netjiese plek met alles wat 'n mens benodig.

Die gastehuis het 'n water probleem gehad, maar het ons voor die tyd laat weet en baie moeite gedoen om ons te akkommodeer. Ons het heerlik geslaap en sal dit beslis kan aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johalet V - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johalet V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker.

Baie lekker gebly in pragtige skoon plekkie met vriendelike gasvrou en -heer. Parkering kan soms 'n probleem wees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annemarie F - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Annemarie F
Saam met vriende

Lekker rustige omgewing in 'n skoon en netjiese kamer met die lieflikste beddens. So lekker geslaap!

Baie dankie vir 'n heerlike ondervinding en lieflike gasvryheid. Was aangenaam verras met die moderne en netjiese kamer. Alles was baie gerieflik en het alles wat jy mag nodig hê. Die plek is ook baie lekker sentraal geleë en naby alles. Weereens baie dankie vir 'n lekker kuier in die Kaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rinel M - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rinel M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies en knus.

Het ons verblyf by De Grendel baie geniet. Dankie vir julle gasvryheid en vriendelikheid. Sal beslis weer so maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

De Grendel Cape Accommodation se terugvoer

Beste Rinel,

Dit was vir ons so lekker om julle te ontvang. Kom kuier gerus weer.

Groete,
Leona van Zyl - 33 on De Grendel, Parow North

De Grendel Cape Accommodation
Mariaan H - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Mariaan H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike verblyf goed geleë.

Ons was baie hartlike ontvang. Eenheid baie skoon, daar kan werklike geen klagtes nie, sal dit vir seker aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gerhard U - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard U
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies, goed geleë, vriendelik, skoon, alles wat mens nodig het.

De Grendel is neties, goed geleë, skoon en is alles wat 'n mens nodig het. Dit is ook baie naby aan Panorama Hospitaal vir diegene wat daar naby moet wees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Petro H - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Petro H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies, veilig en vriendelike diens.

Baie vriendelike ontvangs en die plek was netjies en skoon. Plek is sentraal geleë en veilig. Sal dit vir enige persoon aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anelle R - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anelle R
Saam met vriende

Baie gelukkig gewees met ons besoek. Alles mooi skoon, net wat ons nodig het.

Alles mooi skoon en netjies, net wat ons nodig het vir een nag se verblyf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

De Grendel Cape Accommodation se terugvoer

Danke Anelle, kom gerus weer.

De Grendel Cape Accommodation
Louise V - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise V
Besigheidsreis

No complaints, will definitely be back

I could not have chosen a better place to stay, friendly people, security cams and close to where I had to go everyday.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rene S - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rene S

Dit het my behoefte vervul, 'n plek om te slaap.

Het ongelukkig nie in Cape Palms gebly nie, reëlings was tussen eienaars verander. Was in 'n ander plek gevestig. Dit was ok maar nie waar ek gedink het ek gaan bly nie. Eienaar was vriendelik en behulpsaam. Sal waardeer om vooraf te weet dat plek kleiner is en anders lyk. Dankie vir die gasvryheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tania T - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Tania T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie goeie waarde vir geld.

Lekker gebly. Sal beslis aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

De Grendel Cape Accommodation se terugvoer

Dankie Tania, julle is meer as welkom. Dit was vir ons lekker om julle te ontmoet.
Groete
Leona
Cape Palms Accommodation

De Grendel Cape Accommodation
Wayne M - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wayne M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Will be back again!

We had an awesome stay at Cape Palm. Very central to a lot of places in Cape Town. Very clean and safe. And the owners are very friendly and helpful. Will be back in the future.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kapuya P - Jan 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Kapuya P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Good

Good, see the stars below.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Petro S - Jul 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Petro S

Dit is smaakvolle en bekostigbare verblyf!

Sal enige tyd weer by Cape Palms bly! Netjies en goed geleë!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Natasha Y - Mrt 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Natasha Y
Saam met eggenoot / lewensmaat

The place to go when you need rest!

Our room looked homely, we needed the rest and what a great place to go to for just that. Once again, thank you Jurgens and LekkeSlaap for a great venue!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: De Grendel-pad 33, Parow-Noord, 7500, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDFjNGVjYWNlLTNiNGYtNGQ3Ni04NjZkLWI3ZjRlYzMzMDFjNQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2) 27 5 1 5 33 De Grendel Road Parow-Noord 7500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -33.889525167953 18.584062100491