- 19 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - 11 Heldersig Street, Panorama, Cape Town, 7500, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Vir meer as 30 jaar verwelkom Cape Panorama Lodge gaste wat gemaklike en gerieflike verblyf naby Panorama Medi-Clinic soek. Met direkte toegang tot die hospitaalterrein, is die lodge ideaal geskik vir mediese verblyf, herstel na chirurgie en familiebesoeke.
Gerieflik geleë naby mediese fasiliteite, sakesentrums, winkelsentrums en restaurante, is die lodge ook goed geskik vir sakereisigers en langer verblyf.
Elke kamer is toegerus met 'n slim-TV, gratis WiFi, 'n werkstasie, gasvryheidsbak en gratis toiletware, en sluit 'n en suite-badkamer met 'n stort in.
Ons selfsorgwoonstelle is ideaal vir langer verblyf en bied 'n oopplan-sitkamer met 'n ekstra enkelbed, 'n volledig toegeruste kombuis en 'n privaat patio.
Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike sitkamer en eetarea met gratis koffie wat daagliks beskikbaar is, sowel as 'n patio met uitsigte op Tafelberg. Veilige parkering is beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Kamers
Beskrywing
Dié kamer het lugversorging, 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Daar is ook 'n TV met sekere DStv-kanale of stroomdienste, yskassie, gasvryheidskinkbord en 'n werkstasie. WiFi is beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
'n Volledige ontbyt is op versoek teen 'n ekstra koste per persoon beskikbaar.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die eenheid het 1 slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Daar is 'n enkelbed in die leefarea. Die oopplan-kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas en 'n eetarea toegerus. Die sitarea het gemaklike sitplek, 'n TV met sekere DStv-kanale en WiFi.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Bad, Stort, Toilet
Leefarea
1 x Enkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
'n Volledige ontbyt is op versoek teen 'n ekstra koste per persoon beskikbaar.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Schalk Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 25
Op LekkeSlaap 15 jaar
Ligging
© LocationIQ Maps, OpenStreetMap Contributors
Tariewe en beskikbaarheid
Wat jy moet weet
- Luukse Koninginkamer
- Slegs verblyf
- Luukse selfsorg-suite
- Selfsorg