Cape Robin Guesthouse
- Kapasiteit: 12 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoofweg 3, Leipoldtville, 8122, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R650 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Cape Robin Guesthouse in Leipoldtville in die Wes-Kaap word die eienaar bestuur. Dis ideaal vir gaste wat op soek is na 'n gerieflike oornagplek onderweg na Namakwaland en verskeie ander bestemmings.
Ons bied verblyf in 2 slaapkamers in die hoofhuis en 'n woonstelletjie op die perseel. Die 2 slaapkamers in die huis het elkeen 'n dubbel- of 2 enkelbeddens en het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die woonstel het 2 enkelbeddens met 'n kombuisie vir selfsorg-gaste.
Elkeen van die kamers is toegerus met koffie- en teemaakgeriewe en 'n stywe ontbyt kan gereël word teen ekstra koste. Die gastehuis het ook gemeenskaplike braaigeriewe waarvan gaste gebruik kan maak met veilige parkeerplek vir jou motor. Ons is 28 km vanaf Lambertsbaai en 18 km vanaf Elandsbaai.
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Anita Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 15
Jaar gelys 9
Ligging
- Hoofweg 3, Leipoldtville, 8122, Wes-Kaap
- Gaste dink Cape Robin Guesthouse het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 12 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoofweg 3, Leipoldtville, 8122, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom