Cape Sea View

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 62 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Jackie B
Kort verblyf
5.0
Des 2025

Ontspanne, gerieflik, veilig. Dit was die perfekte verblyf vir 'n enkel reisiger - stil, netjies en lieflike uitsig van die see.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wayne W
Kort verblyf
5.0
Okt 2025

Lieflike plek. Wonderlike plek reg vir 'n paartjie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Antunet B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2025

Baie lekker. Ons gaan definitief weer bespreek. Mooiste uitsig. Rustige skoon area.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hazel K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2025

The most spectacular view while enjoying a barbecue on the deck. The view over the bay is spectacular, with stunning sunsets and magical sunrises. A very comfortable and neat apartment. Love the homely touch in the small details.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Hester
Cape Sea View
We are happy that you enjoyed your stay. Please visit us again.

Beatrice I
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Excellent service and peaceful stay. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wessel V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Uitstekende kliëntediens - home away from home. Dankie Tannie Hester. Onvergeeflike week met asemrowende uitsig. Wooneenheid was netjies en skoon. Ons het ten alle tye veilig gevoel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Patricia R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Dit was heerlik. Ons het heerlik gebly. Die kamer was mooi skoon en het 'n pragtige uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anzil D
1 nag Gesin met tieners
4.8
Sep 2024

Amazing. What an unforgettable stay it was. Very relaxing. Most needed. The view. Breathless. Great thanks.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elizabeth V
1 nag Saam met vriende
4.8
Apr 2024

Pragtige uitsig oor Vals Baai. Lekker gebly en mooi uitsig.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annelien C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2024

Tannie Hester was baie aangenaam en verwelkomend. Die uitsig is regtig asemrowend. Die uitsig was fantasties en die eenheid was mooi skoon. Nie jou moderne tipe eenheid nie, maar jy voel baie tuis. Daar moet dalk duidelik genoem word dat daar baie trappies af is na die verblyf. Dit het ons glad nie gepla nie - goeie oefening. Sal definitief weer daar oorslaap.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hester
Cape Sea View
Dankie Annelien, dis goed om so 'n positiewe boodskap te kry. Julle is baie welkom. Groetnis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Hester Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 62

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
R 1 200
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 200
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 13 persone
  • Geen kinders onder 7
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 12 Protea Drive, Mountainside, Gordons Bay, 7140, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDgyNGU0ZDU2LWVkYjktNDQzZi04Yjg2LWYyOGZlZDk5OGI3Yg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 62 5 1 5 12 Protea Drive Mountainside 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.17065 18.84833

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang