LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Cape St Francis Accommodation | LekkeSlaap
+23

Cape St Francis Accommodation

7 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: Sandpiper-weg 5, Kaap St Francis, 6313, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R750 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Dié gerieflike woonstel is op die boonste verdieping in Kaap St. Francis en bied die ideale selfsorg-wegbreek vir 'n gesin of vriende. Dit bied slaapplek vir tot 6 mense in 3 skakelkamers en is net 5 minute se stap van die strand af.

Die woonstel het 'n ruim leefarea met gemaklike sitplek, 'n kaggel wat groot genoeg is om in te braai, 'n enkelbed en 'n dubbelslaapbank. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n enkelbed. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens wat ook as 'n dubbelbed gebruik kan word wanneer hulle bymekaar gestoot word. Albei slaapkamers skakel met die leefarea. Daar is ook 'n badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die oopplan-kombuis is ten volle toegerus met 'n vierplaat-gasstoof en 'n oond, yskassie, vrieskas, ketel, broodrooster, breekware en eetgerei. Die lieflike houtdek-balkon kyk na die suide en spog met die mooiste uitsigte oor die oseaan. Die 2 balkonne kyk na die noorde.

Ons voorsien ook 'n klankstelsel met 'n standaard-koppelpunt vir media-toestelle, 'n groot TV, internet-toegang wat jou toelaat om videos te stroom op jou rekenaar.

Slaapplek

’n Bespreking by Cape St Francis Accommodation sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 1
Plek vir 4 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKoningingrootte-bed
1 xKindermatras vir 1
Stapelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xStapelbed
Enkelbed / Driekwartbed Dubbelslaapbank
Area 1
Plek vir 3 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelslaapbank

Kenmerke

Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 7 resensies vir Cape St Francis Accommodation
Netheid
4.4/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.9/5

Ligging

  • Sandpiper-weg 5, Kaap St Francis, 6313, Oos-Kaap
  • Gaste dink Cape St Francis Accommodation het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R750
per nag (plek vir 4)
Vanaf R750
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: Sandpiper-weg 5, Kaap St Francis, 6313, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDNiZjI2ODE3LWY2YjctNDMxNC04NTFlLTczNDNhZGFlMmY4Nw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R750  per nag (plek vir 4) 7 5 1 5 5 Sandpiper Way Cape St Francis 6313 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-21:00 12:00 -34.191712719361 24.84184473753
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!