Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cape Town Lodge Hotel

Hotel
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 110 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Buitengrachtstraat 101, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R790 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Cape Town Lodge Hotel bied B&B-verblyf in die hartjie van Kaapstad se sakekern. Die hotel is ideaal vir sakereisigers of vakansiegangers wat op soek is na gerieflike verblyf waarvandaan hulle verskeie besienswaardighede en geriewe in en om die stad kan bereik.

Verblyf by Cape Town Lodge Hotel beskik oor 55 unieke en kunstige kamers. Elke kamer het 'n en suite-badkamer, lugversorging, 'n telefoon, elektriese kluis, 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n yskassie met voorraad, 'n kredenskas, stoel, haardroër, ysbak en tee- en koffiemaakgeriewe.

'n Heerlike buffet-ontbyt word elke oggend in die ontbytkamer op die vyfde verdieping bedien teen ekstra koste en 'n a la carte-middagete en -aandete is in die gewilde Butchers Grill-restaurant op die onderste verdieping beskikbaar.

Die hotel spog met 'n kroeg met 'n gastesitkamer, 'n fiksheidsentrum, WiFi waarvoor gaste moet betaal, 'n swembad op die dak, konferensiefasiliteite wat te huur is, kamerdiens, 'n portierdiens, pendeldiens en ander dienste wat gereël kan word. Veilige ondergrondse parkeerplek is beskikbaar.

Cape Town Lodge Hotel is naby sakekerns, restaurante en kroeë en 22 km vanaf Kaapstad Internasionale Lughawe.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Swembad
  • Portier
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Nagportier
  • Restaurant op Perseel
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe
  • Begeleide Wandelpaaie

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Wegbreekkamers
  • Dataprojektor
  • Blaaibord
  • Witborde
  • Kantoorgeriewe
  • Sekretariële Geriewe
  • Rekenaar Netwerklewering
  • Internet
  • Televisie
  • Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 68 resensies vir Cape Town Lodge Hotel
Netheid
4.7/5
Diens
4.2/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.5/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.5/5

Warren Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 122

Jaar gelys 2

Ligging

  • Buitengrachtstraat 101, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
  • Gaste dink Cape Town Lodge Hotel het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R790
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R790
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 110 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Buitengrachtstraat 101, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcdcae730066b55c904a183ba4e252e6c7d5ce31822cfdb6e49077e865afc1df99d5a0547b17a50fb0864c18c0e49193b8225?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R790 per nag (plek vir 2) 68 5 1 5 101 Buitengracht Street Cape Town 8001 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-00:00 11:00 -33.922424489115 18.415798465676
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem