Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cape-x-ta-sea

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.3/5

Michelle Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 6

Jaar gelys 13

Opsomming van Resensie

4 uit 5van 1 resensie vir Cape-x-ta-sea
Netheid
5.0/5
Diens
3.0/5
Ligging
3.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.0/5
Polyda V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Polyda V
Gesin met tieners

Pragtige 180-grade see-uitsig. Binne stapafstand van die strand en wandelpad.

Die woonstel was verbasend ruim. Ons het lekker gebly. Ongelukkig net 1 skottelgoedbak. Sal graag 'n skottelgoedmasjien wil hê. Ek wil nie vullis verwyder met vakansie nie. Geen seep met aankoms. Foto's op die webblad is oud. Daar was net 1 rol toiletpapier per badkamer. Die minste om te doen is om ekstra toiletpapier te verskaf vir die prys. Baie trappies af en op. 50 getel. Dus nie geskik vir oumense nie. Gelukkig het ons nie Ouma saamgevat nie. Daar is ook nie voorsiening gemaak vir gas of alternatiewe energiebron as daar loadshedding is nie. Ons het Stage 6 gehad terwyl ons daar was en van my kos het sleg geword.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R2 000
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R2 000
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 13 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Echo-weg 21, Vishoek, Kaapstad, 7975, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe9fc0ed3d570161a1e16c66921ec6efbf9b5c974ce236181b2b542dfe7e5a620e399800bb48b8caee3ad03d2cde7c70be02f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag (plek vir 4) 1 5 1 4 21 Echo Road Fish Hoek 7975 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.1470591 18.4378281
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem