LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Captains View | LekkeSlaap
+77

Captains View

2 resensies
Selfsorg
Eenheid 2 Dekwoonstel
Vanaf R750
per eenheid
Beskrywing

Eenheid 2 is 'n woonstel met 2 slaapkamers en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -sitarea. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed, 'n TV en dubbelglasdeure wat na die dek lei. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n platskerm-TV met OpenView-kanale. Hierdie 2 slaapkamers deel 'n badkamer met 'n bad en 'n stort. Die kombuis is goed toegerus met 'n drieplaatstoof, oond, mikrogolfoond en yskas. Daar is 'n etenstafel met sitplek vir 4 en die eetarea het 'n klein lessenaar, 'n enkelbed en 'n platskerm-TV met Google TV en Netflix. Die leefarea het skuifdeure wat na 'n onderdak-kuierarea en 'n groot houtdek met 'n gasstoof, dagbed, ketelbraai, 'n rustieke vuurmaakplek en 'n buitetafel lei. Daar is 10 trappe wat na die ingang van die eenheid lei.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelslaapbank
Area 1
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelslaapbank
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
  • Bad
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Captains View bied verblyf in 2 aparte woonstelle wat elkeen slaapplek vir 5 gaste het. Dié woonstelle kan saam verhuur word om 'n groep van 10 gaste te akkommodeer. Daar is ’n klankdigte skakeldeur tussen die 2 woonstelle. Hierdie eiendom is nie ideaal vir kleuters nie, aangesien die relings op die stoepe wyd is. Neem asb. kennis dat die eiendom nie daagliks skoongemaak word nie. ’n Daaglikse skoonmaakdiens kan teen ’n ekstra koste gereël word. Rook is verbode. Geen geraas of harde musiek word toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Eenheid 1 Boonste Woonstel
Vanaf R2 000
per eenheid
Beskrywing

Eenheid 1 is die boonste eenheid wat uit 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea bestaan. Die eerste slaapkamer op die boonste verdieping het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Hierdie slaapkamer het glasdeure wat na die dek lei. Buite op die dek is daar 'n warm en koue stort. Op dieselfde boonste verdieping is daar 'n ten volle toegeruste kombuis en 'n eet- en sitarea. Die kombuis is goed toegerus vir selfsorg met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, groot dubbeldeur-yskas-vrieskas met 'n ysmasjien, en 'n opwaskamer met 'n skottelgoedwasser, wasmasjien en tuimeldroër. Die eetarea het 'n etenstafel met 8 sitplekke en 'n ingeboude binnebraai. Die sitarea het 'n 64" platskerm-TV met sekere DStv-kanale en Netflix. Op die onderste verdieping is die tweede slaapkamer met 'n koningingrootte-bed, 'n enkelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Glasdeure lei na die tuin en kuierarea buite.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Koningingrootte-bed Enkelslaapbank
Slaapkamer 2
Plek vir 3 persone
1 xKoningingrootte-bed
1 xEnkelslaapbank
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Kroegyskas
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Captains View bied verblyf in 2 aparte woonstelle wat elkeen slaapplek vir 5 gaste het. Dié woonstelle kan saam verhuur word om 'n groep van 10 gaste te akkommodeer. Daar is ’n klankdigte skakeldeur tussen die 2 woonstelle. Hierdie eiendom is nie ideaal vir kleuters nie, aangesien die relings op die stoepe wyd is. Neem asb. kennis dat die eiendom nie daagliks skoongemaak word nie. ’n Daaglikse skoonmaakdiens kan teen ’n ekstra koste gereël word. Rook is verbode. Geen geraas of harde musiek word toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R750
per nag (plek vir 5)
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Palmsingel 22F, Wavecrest, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA87dd29d429c7ff2ad3d77a2b3155bf875e415be4da0cc71aa31f5f979abfca2d1a6671f0cbe888a65424b63511862425e5ff?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R750  per nag (plek vir 5) 2 5 1 5 22F Palm Crescent Wavecrest 6330 Oos-Kaap 086 999 0018 15:00-20:00 10:00 -34.032421337039 24.928898851521
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!