LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Captains View | LekkeSlaap
+77

Captains View

2 resensies
Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Bo en behalwe die tariewe in die tabel hieronder, hef die instansie ook 'n eenmalige R 400 skoonmaakfooi per bespreking.

Prys sluit in
Eenheid 2 Dekwoonstel
Selfsorg
Eenheid 1 Boonste Woonstel
Selfsorg
Huisreëls

Captains View bied verblyf in 2 aparte woonstelle wat elkeen slaapplek vir 5 gaste het. Dié woonstelle kan saam verhuur word om 'n groep van 10 gaste te akkommodeer. Daar is ’n klankdigte skakeldeur tussen die 2 woonstelle.
Hierdie eiendom is nie ideaal vir kleuters nie, aangesien die relings op die stoepe wyd is.
Neem asb. kennis dat die eiendom nie daagliks skoongemaak word nie. ’n Daaglikse skoonmaakdiens kan teen ’n ekstra koste gereël word.
Rook is verbode.
Geen geraas of harde musiek word toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R750
per nag (plek vir 5)
Vanaf R750
per nag (plek vir 5)
Vanaf R750
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Palmsingel 22F, Wavecrest, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA87dd29d429c7ff2ad3d77a2b3155bf875e415be4da0cc71aa31f5f979abfca2d1a6671f0cbe888a65424b63511862425e5ff?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R750  per nag (plek vir 5) 2 5 1 5 22F Palm Crescent Wavecrest 6330 Oos-Kaap 086 999 0018 15:00-20:00 10:00 -34.032421337039 24.928898851521
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!