- 23 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Off the N4 towards Nelspruit, Houtboschoek, 3699, Mpumalanga Sien kaart
Beskrywing
Luukse selfsorg-akkommodasie in Mpumalanga, geleë in die wonderskone Houtboshoekvallei, net 48 km van Mbombela (Nelspruit) en 100 km van die Krugerwildtuin af. Caracal Lodge word omring deur luisterryke berge wat 'n tuiste bied vir rooribbokke, vaalribbokke, oribi's en bosbokke. 300 Hektaar ongerepte, omheinde natuurskoon met 'n verskeidenheid wildspesies: rooibokke, Livingstone eland, sebras, waterbokke, njalas, koedoes, blouwildebeeste en kameelperde.
Die lodge het verskillende luukse akkommodasie-opsies, elkeen toegerus met sy eie spesiale geriewe wat toegespits is op natuurliefhebbers en wild. Fig Tree Lodge en Magtree Lodge is boskothuise vir paartjies met gaslamplig, volledige selfsorg-geriewe. Kudu- en Nyala Kothuis is tweeslaapkamerkothuise met elektrisiteit en al die nodige selfsorg-geriewe.
Die skugter rooiduiker kom wei dikwels op ons twee luukse grasperke. Gaan stap 'n entjie of rits met jou 4x4 op die plaas rond en verlustig jouself in die asemrowende uitsigte op die vallei en die wild. 'n Kabbelende stroompie met helder bergwater voed 'n wonderskone waterval. Geniet 'n heerlike piekniek of teug aan skemerkelkies in die woudskaduwee by hierdie mooi natuurtoneel.
Dít is wat jy hier sal kry
Kamers
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Bad, Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Prys sluit in
Rates displayed are on a self-catering basis.
Huisreëls
Kinders tussen 0 en 6 bly gratis.
Kinders tussen 7 en 12 betaal 50% van die deeltarief.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Leefarea
1 x Kinderbank vir 1
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Vermaak
Prys sluit in
Tariewe wat vertoon word, is op 'n selfsorgbasis.

Impala Cottage is 'n gemaklike selfsorg-eenheid wat tot 4 gaste kan akkommodeer, ideaal vir gesinne of klein groepies. Die kothuis bied 2 slaapkamers, een met 'n koningingrootte-bed en die ander met 2 enkelbeddens. Elke slaapkamer het sy eie badkamer, en daar is ook 'n buitestort vir 'n verfrissende bosveld-ervaring.
Die oopplan-sitkamer en -eetkamer is verbind met 'n volledig toegeruste kombuis, wat die ruimte ideaal maak vir ontspanne selfsorgverblyf. Die sitkamer maak oop na 'n groot dek met pragtige uitsigte, perfek om te ontspan en die natuurlike omgewing te geniet.
Gaste het toegang tot 'n privaat boma met braaigeriewe, wat 'n ware buitelug-kookervaring bied. Impala Cottage is langs Bushbuck Cottage geleë en kan via 'n tussendeur verbind word indien dit saam deur 'n groter groep bespreek word.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Bad, Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Rates displayed are on a self-catering basis.
Huisreëls
Kinders tussen 0 en 6 bly gratis.
Kinders tussen 7 en 12 betaal 50% van die deeltarief.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Rates displayed are on a self-catering basis.
Huisreëls
Kinders tussen 0 en 6 bly gratis.
Kinders tussen 7 en 12 betaal 50% van die deeltarief.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Donald Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 23
Op LekkeSlaap 13 jaar
Ligging
© LocationIQ Maps, OpenStreetMap Contributors
Tariewe en beskikbaarheid
Wat jy moet weet
- Figtree Lodge
- Rates displayed are on a self-catering basis.
- Magtree Lodge
- Rates displayed are on a self-catering basis.
- Stone Circle Cottage
- Rates displayed are on a self-catering basis.
- Kudu Cottage
- Tariewe wat vertoon word, is op 'n selfsorgbasis.
- Nyala Cottage
- Rates displayed are on a self-catering basis.
- Impala Cottage
- Rates displayed are on a self-catering basis.
- Bushbuck Cottage