Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Caracal Lodge

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Donald Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Jaar gelys 10

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 12 resensies vir Caracal Lodge
Netheid
4.6/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.3/5
Riekie B - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riekie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome hide-away, all the luxuries from home with beautiful views.

We will definitely visit again. The best place to unwind and relax. Loved the outside shower, the enclosed braai Lapa. The privacy and everything was just perfect. We loved watching all the animals Giraffe, Zebra, Impala, Ostrich and more. Lovely picnic spot at the Waterfall,.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Caracal Lodge se terugvoer

Thank you so much for the kind words.
Its a pleasure to host fellow nature lovers and it was a pleasure having you share our beautiful piece of heaven.
Kind Regards
Rob and Marilyn.

Caracal Lodge
Johann P - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Johann P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties! As jy lief is vir die natuur, moenie huiwer nie!

Caracal Lodge is ons nuwe gunsteling! Dis skoon, privaat en die diens is uitstekend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carel V - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carel V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfek.

Skoon, netjies en rustige plek. Baie om te doen as jy wou.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anika S - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anika S

Peaceful setting, wonderful view. We had a great time.

See stars.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Caracal Lodge se terugvoer

Thank you so much for the review and for staying with us. Always nice to have guests that love nature and to share our beautiful valley.
Kind Regards
Rob and Marilyn

Caracal Lodge
Edgar K - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Edgar K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely private bush lodge to give you that secluded feeling.

Lovely private bush lodge to give you that secluded feeling, with lots of game to view close up, however with good service at hand if needed. We had a great 4 night stay to explore the nearby forests by mountain bike.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Caracal Lodge se terugvoer

It was so good to have the 2 of you with us, and thank you for you for kind words.
We would love to have you back with us again.
Kind regards,
Donald, Rob and Marilyn

Caracal Lodge
Sonnette P - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Sonnette P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Afsondering en stilte om te kan ontspan en herlaai was 'n voorvereiste - en daaraan het Caracal Lodge beslis voldoen!

As jy 'n "in-die-bos"-ervaring soek, is Caracal Lodge net die plek vir jou! Figtree Lodge is 'n afgesonderde boshut waar jy die stilte kan waardeer, en 'kamp' sonder elektrisiteit en tegnologiese steurnisse. Soggens kan jy op jou stoepie jou vergaap aan die voëls. Al is daar nie baie wild te sien nie, het die rooibokramme wel gesorg vir die nodige bosgeluide! Stap gerus op na die waterval, dis pragtig! Die gas-warmwaterstelsel was wel 'n uitdaging en daar is geen plek om klere uit te pak nie, maar die kuiers saans voor die kaggel of buite in die maanlig het vir seker daarvoor vergoed!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Regardt C - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Regardt C
Saam met eggenoot / lewensmaat

"Cabin in the woods"

Akkommodasie baie privaat, jy kan "Netflix and chill" ... in die bos! Mooi plaas met staproetes en watervalle. Regte "cabin in the woods" tipe plek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annemarie N - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Annemarie N
Gesin met tieners

Very good!

Beautiful and nice, breathtaking views from the mountains. The gravel road is something different!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ronel V - Jul 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ronel V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige voëltjieryke plaas-atmosfeer met klomp vriendelike mense en diere.

Jerry, die kameelperd, verskaf baie pret en snaakse oomblikke. Die verblyf is uitstekend met alles wat jy nodig het, en selfs meer, om jou verblyf te geniet. Personeel is vriendelik. Verblyf is skoon en netjies en mens slaap lekker in 'n mooi atmosfeer. Die voëllewe is baie en 'n moet vir die voëlkyk-entoesias.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Clive G - Okt 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Clive G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Its a lovely hide-away - would like to return!

Very quiet and peaceful - beautiful farm!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Erin V - Aug 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Erin V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Peaceful, pretty, relaxing and private...

My husband and I spent ages searching the internet for a place to escape to for the weekend and, after some frustration, we came across Caracal Lodge. We are so grateful now for all those 'Sorry, we are fully booked for those dates' messages we received from other places we had tried. We absolutely loved our stay at Caracal Lodge and we will definitely be back! Highly recommended. Thanks Donald and Co.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ernest S - Mrt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ernest S
Gesin met klein kinders

Great accomodation in a beautiful country setting.

Comfortable and clean accomodation, with everything neccessary for a self-catering getaway. Great braai area set within an old sheep kraal. Great hospitality, arrived in the early evening, with a welcoming camp fire already lit. The outdoor shower was great, however requires double sided screening for added privacy. The short hikes around the farm and the animal interaction, with both farm, wild and domestic was enjoyed by all, Lulu the Jack Russell slept over in our unit, it felt like home away from home. The farm offers a good location to explore the surrounding country Sudwala Caves, Chimp Eden, Kaapsehoop, etc. Thanks to Donald & Staff

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 300
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 300
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Off the N4 towards Nelspruit, Houtboschoek, 3699, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDI5ZjMzZjBkLTUwYWUtNDYyMC05Mzc1LWM0M2I4YTZhZjcyNQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag (plek vir 2) 12 5 1 5 Off the N4 towards Nelspruit Houtboschoek 3699 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.522779239228 30.635086297989
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem