Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Caradan

Gastehuis
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sunset-rylaan 26, Sea Vista, St. Francisbaai, 6312, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R6 800 per nag (plek vir 10)

Beskrywing

Caradan is 'n selfsorgvakansiehuis op die skilderagtige kanale van St. Francisbaai. Dit is 'n rustige en gerieflike toevlugsoord vir gesinne of groepe vriende.

Die dubbelverdiepinghuis bied slaapplek aan 10 gaste en beskik oor 5 slaapkamers. Die hoofslaapkamer spog met 'n koninggrootte-bed, 'n TV en 'n kaggel. Daar is 'n bad en 'n stort in die en suite-badkamer en 'n balkon met skilderagtige uitsigte oor die natuurlike omgewing en die kanaal. Die tweede en derde slaapkamers het elk 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort of slegs 'n stort. Die vierde slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en daar is 'n dubbebed in die vyfde slaapkamer. Gaste deel 'n aparte badkamer met 'n stort. WiFi is ook beskikbaar.

Die oopplan-leefarea beskik oor 2 sitareas met gemaklike sitplek, 'n TV, 'n etenstafel en 'n kombuis wat met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, skottelgoedwasser, wasmasjien, tuimeldroër en koffie- en teemaakgeriewe toegerus is. Verder is daar 'n aparte vertrek met 'n kaggel wat toegang tot die tuin bied. Buite is 'n stoep met braaigeriewe en 'n swembad. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Gaste wat die kanale wil verken kan watersport soos jetski of rustige bootritte geniet. Caradan bied onvergeetlike verblyf en is ideaal vir diegene wat op soek is na ontspanning en avontuur.

Slaapplek

’n Bespreking by Caradan sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 5
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Waaier
  • Kaggel

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Ligging

  • Sunset-rylaan 26, Sea Vista, St. Francisbaai, 6312, Oos-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R6 800
per nag (plek vir 10)
Vanaf
Vanaf R6 800
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sunset-rylaan 26, Sea Vista, St. Francisbaai, 6312, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdb9ff21ff45c4dc0d25a079b602201dc0465b2795bcaf227c6dda47e522c60ca2fe2c33bfd15dec6143e5c2a2ffc80ea2983?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R6 800 per nag (plek vir 10) 26 Sunset Drive Sea Vista 6312 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.1443545 24.8236201
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem