Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cardamom House

Selfsorg
Cardamom Cottage
Vanaf
Vanaf R1 450
per eenheid
Beskrywing

Dié eenheid bied skouspelagtige see-uitsigte en beskik oor 1 slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die kombuis is met 'n yskas, mikrogolfoond en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Die ruim stoep het gemaklike rusbanke, 'n etenstafel, Weber-braai en 'n opvoubare afdak.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
Badkamer
  • Stort
Kamergeriewe
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Cardamom House
Vanaf
Vanaf R2 000
per eenheid
  • Plek vir 4 mense
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié huis beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers, 2 leefvertrekke en 'n volledig toegeruste kombuis. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Beide bad- en stortgeriewe is beskikbaar. Gaste kan pragtige see-uitsigte vanaf albei slaapkamers geniet. Die kombuis is met 'n yskas, oond, stoof en 'n mikrogolfoond toegerus en lei na 'n oopplan-sit en -eetarea. Die huis is het boeke, versamelstukke, CD-kuns, artefakte, gratis WiFi en 'n slim-TV.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
  • Bad
  • Stort
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R1 750
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Faurestraat 5, Gordonsbaai, 7151, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6ETQyNwnQliTgE9apaQEzUe52lkxpq2stdLZ7kIltO1gzw5qdV?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 750 per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 5 Faure Street Gordon's Bay 7151 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.166150108324 18.859599427088
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem