Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Caribbean Estates Montego Bay

Selfsorg
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lot 1015 Ouhoofweg, R61 Caribbean Estates, Rennies Beach, 4295, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R3 000 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Caribbean Estates Montego Bay bied selfsorgwoonstelle op 'n veilige landgoed wat grens aan die Mtamvuna-rivier aan KwaZulu-Natal se Suidkus. Dié landgoed bied privaat jetties, 'n putt-puttbaan, swembaddens en ander geriewe.

Daar is 2 woonstelle en elk bied slaapplek aan 6 volwassenes en 2 kinders. Dit beskik oor 3 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoof- en tweede slaapkamer het elk 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Daar is 2 enkelslaapbanke in die sitarea. Die badkamer het 'n bad, stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Dit lei na die eetarea en sitarea. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die sitarea lei na die balkon met 'n uitsig oor die rivier. Veilige parkeerplek op die perseel is beskikbaar.

Daar is 'n tennisbaan en 'n nael- en skoonheidsalon op die landgoed. Gaste kan ook in die tuine stap.

Die landgoed grens aan Rennies Beach en is 7 km vanaf die Rooi Woestyn-natuurreservaat, 5 km vanaf Port Edward Country Club, 13 km vanaf Wild Waves Water Park en 199 km vanaf King Shaka-lughawe.

Kenmerke

Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

5/5

Venisa Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 2

Resensies 1

Maande gelys 11

Ligging

  • Lot 1015 Ouhoofweg, R61 Caribbean Estates, Rennies Beach, 4295, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R3 000
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R3 000
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lot 1015 Ouhoofweg, R61 Caribbean Estates, Rennies Beach, 4295, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA71d564fe2b9933faf59ba528587179fe3f0aec55951c31634dac968383419c4f9f6521bc7dd4084c5b31054a5bd383efead2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 000 per nag (plek vir 6) Lot 1015 Old Main Road R61 Caribbean Estates 4295 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.076142758737 30.195479697117
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem