Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Carlo's Boutique Guesthouse

Gastehuis
  • Kapasiteit: 17 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Nangolo Mbumba-rylaan 62, Walvisbaai, Namibië, 0000, Erongo
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R700 per nag, vir 1 mens

Beskrywing

Carlo's Boutique Guesthouse is in Walvisbaai, Namibië en bied gerieflike verblyf aan sakereisigers, paartjies en oornaggaste.

Verblyf word in verskeie kamers met gemaklike beddens en en suite-badkamers met 'n stort, toilet en 'n wasbak elk aangebied. Elke kamer het 'n TV met DStv en Netflix, WiFi en tee- en koffiemaakgeriewe.

Gaste kan in die gemeenskaplike sit- of eetarea ontspan, van die binne- en buitebraaigeriewe gebruik maak of in die verhitte swembad swem. Daar is veilige parkeerplek op die perseel. Die gastehuis bied 'n pendeldiens na en vanaf die gastehuis en toere kan op versoek en teen 'n ekstra koste gereël word.

Sandwich Harbour-toere, bootvaarte en kajakvaarte is gewilde aktiwiteite naby die verblyf. Gaste kan ook langs die strandmeer gaan wandel en die nabygeleë waterfrontrestaurante en -koffiewinkels besoek.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 2 resensies vir Carlo's Boutique Guesthouse
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.5/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Anna Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Jaar gelys 1

Ligging

  • Nangolo Mbumba-rylaan 62, Walvisbaai, Namibië, 0000, Erongo
  • Gaste dink Carlo's Boutique Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R700
per nag, vir 1 mens
Vanaf
Vanaf R700
per nag, vir 1 mens
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 17 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Nangolo Mbumba-rylaan 62, Walvisbaai, Namibië, 0000, Erongo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3e958260e40b3e0bd533802512aa0bb31a9aa2ac807e0bb11c37e735e4410881b54863c2ee4f816ee29c43857fba6967e785?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag, vir 1 mens 2 5 1 5 62 Nangolo Mbumba Drive Walvis Bay 0000 Erongo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -22.967659 14.492869
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem