Bredasdorp Akkommodasie by Carneddie Cottage | LekkeSlaap
+39

Carneddie Cottage

Selfsorg
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Van Der Byl-straat 42, Bredasdorp, 7280, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R500 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Carneddie Cottage bied selfsorgverblyf in die prentjiemooi Bredasdorp. Die instansie word deur die eienaar bestuur en is die ideale basis om die area te verken.

Verblyf by Carneddie Cottage bestaan uit 3 eenhede met slaapplek vir 2 tot 6 gaste wat in 'n lowerryke tuin op die perseel geleë is. Die eenhede is oopplan of het aparte slaapkamers met 'n privaat badkamer, 'n kombuis wat met basiese kookgerei toegerus is en 'n leefarea met 'n TV wat sekere DStv-kanale het.

Die gastehuis bied ook braaigeriewe, gratis WiFi en parkeerplek op die perseel. Goedgemanierde troeteldiere word toegelaat indien dit vooraf gereël word.

Die dorp is vol doendinge en besienswaardighede soos die Bredasdorp Gholfklub, kunsvlytwinkels en natuurreservate. Arniston en Agulhas is sowat 25 tot 35 km ver.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Van Der Byl-straat 42, Bredasdorp, 7280, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R500
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R500
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Van Der Byl-straat 42, Bredasdorp, 7280, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA96fdb5c0b7b82cb020181fecb0b94c30041f06b56f4d3e880cbff33b26f8fc4b4f952277f0cd513e79328f8758208516b15a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R500  per nag (vir 2 persone) 42 Van Der Byl Street Bredasdorp 7280 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.5359399 20.04089
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za