Woodgrange Akkommodasie by Carousel Holiday Resort | LekkeSlaap
+35

Carousel Holiday Resort

Selfsorg
  • Vanaf R900 per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 148 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Simpson-weg 723, Hibberdene, 4220, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Carousel Holiday Resort is naby Hibberdene, die kusdorp in KwaZulu-Natal. Dié gewilde vakansiebestemming is teen die mond van die Umzimai-rivier en spog met swemstrande, 'n pragtige strandmeer en natuurlike besienswaardighede.

Verblyf bestaan uit 'n keuse van selfsorgeenhede met slaapplek vir 2 tot 10 gaste. Elke eenheid het 'n privaat badkamer met 'n stort. Die kombuis is met 'n yskas, stoof, oond, mikrogolf en ketel toegerus. Die eenhede lei na 'n patio met 'n braai-area en 'n eettafel.

Die oord bied 'n restaurant, kroeg, 2 swembaddens en speelplek vir die kinders. Veilige parkeerplek is beskikbaar.

Gaste kan doendinge soos swem, duik, snorkel, skubaduik, visvang, gholf, voëlkyk, rolbal en tennis geniet.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Kroeg
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Rolstoelvriendelik
  • Konferensiegeriewe

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Dataprojektor
  • Blaaibord
  • Witborde
  • Televisie
  • Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

3.9 uit 5van 5 resensies vir Carousel Holiday Resort
Netheid
4.2/5
Diens
4.2/5
Ligging
3.4/5
Veiligheid
4.2/5
Waarde vir geld
3.6/5

Ligging

  • Simpson-weg 723, Hibberdene, 4220, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Carousel Holiday Resort het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R900
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R900
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R900
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 148 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Simpson-weg 723, Hibberdene, 4220, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAk3J219VYhXMiUSdxrxdaR12ldWAjFc59rEnZZCKBsbuNLa669t?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R900  per nag (vir 2 persone) 5 5 1 4 723 Simpson Road Hibberdene 4220 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -30.591163457653 30.566003322601
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za