Carpe Diem House
Kry 20% af. Geldig vanaf 11 Feb 2021 tot 31 Mrt 2021.
- Kapasiteit: 4 persone
-
Inkloktyd: 16:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Queenstraat 37, Knysna, 6570, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R800R640 per nag (vir 2 persone)
Beskrywing
Carpe Diem House is 'n geskiedkundige huis wat ouer as 170 jaar is. Dis in Knysna geleë en vorm die ideale basis vanwaar die Tuinroete verken kan word. Carpe Diem House is ideaal vir langtermynverblyf of om net te oornag.
Die Woonstel met slaapplek vir 4 het ’n koningingrootte-bed in die slaapkamer en ’n dubbelslaapbank in die leefarea. Die en suite-badkamer het 'n stort en ’n aparte toilet. Die eenheid het ook ’n privaat sitarea en ’n beskutte stoep met weberbraaigeriewe om houtskoolvure te maak.
Carpe Diem House het uitstekende sekuriteit en ’n beskutte stoep met ’n klein tuin met inheemse plante en verskeie voëlspesies. DStv en WiFi is beskikbaar. Daar is parkeerplek vir voertuie en waentjies op die perseel agter toesluithekke.
Doendinge in die area sluit, visvang, fietsry, bergfietsry, voëlkyk, begeleide staproetes en swem in.
Kenmerke
Geriewe
- ADSL-lyn
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Internet
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
- Parkering Op Die Straat
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Ligging
- Queenstraat 37, Knysna, 6570, Wes-Kaap
- Gaste dink Carpe Diem House het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Knysna SSB Knysna Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 persone
-
Inkloktyd: 16:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Queenstraat 37, Knysna, 6570, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom