Umhlanga Akkommodasie by Casa Azure | LekkeSlaap
+30

Casa Azure

Selfsorg
  • Vanaf R1 400 per nag (vir 4 persone)
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lagoonrylaan 65, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Casa Azure is ’n selfsorgwoonstel in Umhlanga. Die woonstel is 120 m vanaf die Blouvlagstrand, Bronze-strand.

Die woonstel het lugversorging en bied slaapplek aan 4 gaste in 2 slaapkamers. Daar is 2 badkamers en ’n oopplan-leefarea en -kombuis. Die hoofslaapkamer het ’n koninggrootte-bed en platskerm-TV teen die muur. Die tweede kamer het 2 enkelbeddens. Elke kamer het ’n badkamer met ’n stort en bad. Linne en badhanddoeke word voorsien. Gaste moet asb. hul eie strandhanddoeke saambring.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg met ’n skottelgoedwasser, stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware. Die eetarea het sitplek vir 6 en die sitarea het 'n gemaklike sitkamerstel en platskerm-TV teen die muur met sekere DStv-kanale. Gratis WiFi word voorsien.

Die leefarea lei na ’n privaat balkon met buitesitplek, sonstoele en ’n see-uitsig in die verte.

Die Salamanderkompleks bied ’n pragtige gemeenskaplike swembad, braaigeriewe en speelarea vir die jongspan. Daar is tafeltennis, 'n pool-tafel en 'n sitarea. ’n Enkel-toesluitmotorhuis is beskikbaar.

Slaapplek

’n Bespreking by Casa Azure sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Jacuzzi
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Jacuzzi
  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Nagportier
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Italiaans

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Rekenaar Netwerklewering
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Lagoonrylaan 65, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 400
per nag (vir 4 persone)
Vanaf R1 400
per nag (vir 4 persone)
Vanaf R1 400
per nag (vir 4 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lagoonrylaan 65, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfuCwfraFvAQ051E4R1slVOjcjytUfyYPNqRUAARLnFF7WKUE5Q?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 400  per nag (vir 4 persone) 65 Lagoon Drive Umhlanga 4320 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -29.717714321182 31.090808676121
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za