Casa Balena

Selfsorg

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Karin R
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2025

Lekker rus, eet, slaap en fabulous swem in die tidal pool, gevolg deur hot tub. Gansbaai is 'n lekker dorpie en ons het baie lekker in Casa Balena gekuier. Uitstekende ook, dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mollie R
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2025

Tuscany in SA! Spectacular! What a beautiful, heavenly stay! Everything you need and amazing views!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zindie R
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2025

Pefek en rustig. Ons het baie lekker gebly. Pragtige uitsig en baie netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alet D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Nov 2025

Ruim, gemaklike huis met pragtige uitsig – ideale naweekwegbreek. Ons het ’n heerlike naweek by Casa Balena gehad. Die huis is ruim, netjies en goed toegerus met alles wat mens nodig het. Daar is meer as genoeg plek vir almal om gemaklik te wees. Die ligging is perfek — reg oorkant die see met ’n pragtige uitsig en die klank van die golwe op die agtergrond. Ons het elke oomblik geniet en sal beslis weer kom kuier!

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Isobel O
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Mrt 2024

Heerlik! Baie lekker! Ons het net op daai stoep gekuier .

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Mae M
Kort verblyf
5.0
Des 2023

Beautiful home, magnificent views, attentive hosts. Casa Balena is a spacious, well-appointed beautiful home. Everything needed was available, clean and well looked after. The hosts are very attentive and responded to any queries quickly and efficiently. The views from the balcony are just stunning and the games room downstairs is an absolute winner for visitors with teenage children. We would highly recommend Casa Balena and are looking forward to our next visit.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Alida Elizabeth
Casa Balena
Dear Mae, thank you for staying. It was such a pleasure welcoming your group to Casa Balena!

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Alida Elizabeth Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 60

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
R 4 200
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 4 200
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R 4 200
per nag (plek vir 8)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 9 persone
    8 volwassenes, 1 baba
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 27 Kus Road, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA36996ea60db72b9bc87d290c66e0b8bfc45d4f68d0cc078a075ca442c62545b0cc7c177f7a89b3d50d4795f2d301cae3d1e0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 200 per nag, vir 8 mense 6 5 1 5 27 Kus Road Gansbaai 7220 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.574010897831 19.348051469312

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang