Casa Bianco
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Joubertstraat 16, Montagu, 6720, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R850 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Casa Bianco bied gerieflike selfsorgverblyf in die hartjie van Montagu en is naby plaaslike winkels en restaurante.
Die eenheid bied verblyf aan 'n gesin van 4 en het 'n slaapkamer, 'n en suite badkamer, kombuis en leefkamer. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en die badkamer het 'n stort, wasbak en toilet.
Die kombuis is toegerus met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. 'n Wasmasjien is beskikbaar. Die leefarea het gemaklike sitplek, 'n TV en slaapbank wat geskik is vir 2 kinders.
Gaste het toegang tot braaigeriewe en veilige parkeerplek.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Troeteldiere indien gereël
- Satelliet-TV
- Selfsorg
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Beatrix Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 4
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Joubertstraat 16, Montagu, 6720, Wes-Kaap
- Gaste dink Casa Bianco het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Montagu Kaapse Wynlande Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Joubertstraat 16, Montagu, 6720, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom