Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Casa Cara Resort

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.5/5

Melissa Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 248

Jaar gelys 9

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 73 resensies vir Casa Cara Resort
Netheid
4.5/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.4/5
Billy S - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Billy S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fast services, very clean and neat.

WiFi would be nice to have as there is no such facility.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Leon V - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon V
Gesin met tieners

Heerlike atmosfeer en lekker gerus!

Puik vakansieoord met baie om te doen! Personeel is baie vriendelik en bedagsaam. Kampeerplekke is lekker groot en goed uitgelê. Amblusie is baie skoon en netjies!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Izelle L - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Izelle L
Gesin met klein kinders

Ek sal enige tyd weer gaan. En soek asb. ook so Baracca-huisie op my plaas.

Dit was ongelooflik lekker gewees. Baie dankie vir die uitstekende geriewe en heerlike familietyd wat ons kon hê.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Willem B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem B
Gesin met klein kinders

Excellent value for money.

Fun for the whole family, very nice destination.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tina V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tina V
Saam met vriende

Was heerlik!

Gepas vir familie en vriende kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vlooi C - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vlooi C
Gesin met klein kinders

Lekker plekkie om te kamp veral met die klein kindertjies.

Baie lekker, rustige skoon plek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wouter V - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wouter V
Gesin met klein kinders

Was baie lekker.

Ons het ja, sal graag in die toekoms wil kies watter kamp staanplek ek wil hê. Hulle het 'n mooi kaart van die plek. Ek is seker julle kan dit so opstel dat ons per kamp staanplek kan bespreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marlene E - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Marlene E
Gesin met tieners

Oulike plek, net paar goedjies wat verbetering nodig het. Ons het baie lekker gebly en dis 'n baie mooi verblyf en oulike plek.

Net 'n paar goedjies wat gepla het. Die gasstoof se knoppies werk nie lekker nie, die een is amper los. Die koord van die plug by die stoof is op 'n slegte plek, die koord het heeltyd aan die kastrol geraak as ek kos maak. Daar was nie genoeg vurke vir 4 mense nie, net 3 en nie steakmesse nie. Die twee skerpmesse wat daar is, is in 'n haglike toestand. Die kinders se tent se deur wou nie toe bly nie, so ons moes dit altyd sluit vir die ape.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Roelien B - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roelien B
Saam met vriende

'n Weer 'n keer kuierplek.

Dit is die ideale plek na waar mens as familie kan saam kuier. Baie netjies en skoon by woonplekke asook en swembaddens. Vars produkte in die winkel is maar net eil. Ons rook nie en het toe geen aansteker vir die gasstoof in ons blyplek gehad nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sarie L - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sarie L
Gesin met klein kinders

Awesome verby.

Uitstekend gewees gaan weer in die toekoms soontoe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Betsie D - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Betsie D
Gesin met klein kinders

Lekker ontspan.

Ons sal definitief weer gaan. Baie lekker gebly en perfek vir 'n vinnige wegbreek. Baie om te doen vir kinders.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pieter H - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter H
Gesin met klein kinders

Netjiese, goed onderhoude kampplek.

Goed toegerus en skoon, baie goed instand gehou en vriendelike personeel. Heerlike waterpark met genoeg koelte en sitplekke.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anzel J - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anzel J
Gesin met klein kinders

Amazing, child-friendly, clean.

Casa Cara has my highest recommendation. It is so child friendly and a lovely, clean place. We love it here, every time .

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kobus O - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Kobus O
Gesin met klein kinders

Geen foon of netwerkopvangs by staanplekke.

Alhoewel die personeel by ontvangs baie ongeskik is, het ons baie lekker gebly. Was ook teleurgesteld oor die privaat ablusieblok se warmwatertoestel wat jou of verbrand het of jy moes maar in koue water stort. Het dit twee keer gerapporteer en toe maar daarmee saamgeleef vir die res van ons vakansie. Sal twee keer dink voor ek weer soontoe gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Natasha L - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasha L
Gesin met klein kinders

Baie lekker.

Baie lekker gekamp. Selfoon netwerk net baie baie sleg.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Louise S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise S
Gesin met klein kinders

Baie lekker. Kindervriendelik.

Baie lekker plek. Baie netjies en vriendelike mense. Net die grondpad na toe is 5 km en baie sleg.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Janine G - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janine G
Gesin met klein kinders

Family fun.

Good place to spend a weekend. Great for young children. The river front camp sites are neat. There is a great play area and swimming pool with slides close to the camp sites, and the main waterpark was enjoyable.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan L - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan L
Gesin met klein kinders

Ontspannend.

Was baie lekker. Netjiese oord met baie lekker staanplekke. Wou teen die rivier geboek het. Egter was dit volbespreek. Toe ons daar kom was daar egter 3 staanplekke teen die rivier oop. Was nogsteeds baie lekker gewees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Yda C - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yda C
Gesin met klein kinders

Ons het dit baie geniet. Sal weer kom.

Baie netjies en skoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Yolandie V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Yolandie V
Gesin met klein kinders

Glybaan pret.

Ons onlangse kampbesoek was soos gewoonlik heerlik vir die kinders wat kon glybane geniet en net lekker kind wees. Die ablusiegeriewe by die swembad staanplekke kan definitief skoner wees. Dit word net een keer per dag skoongemaak en daar is ook geen mop of besem om dit self as kampeerders skoon te hou nie. Die deure van die ablusie kan ook nie sluit nie en dit is regtig iets wat aandag moet geniet. Die algehele netheid van die oord is goed en die staanplekke is lekker onder skadunette. Sandbar is fantasties soos altyd en ons kon heerlik eet. Die badkamers by die waterpark se ingang self was vuil met papnat vloere.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jodie J - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jodie J
Gesin met klein kinders

Awesome.

Ek en my kind het die wegbreek baie geniet. Heerlike plek om te gaan. Sal beslis weer teruggaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Esmé D - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esmé D
Gesin met klein kinders

Baie om te doen, regtig geniet!

Ons het dit baie geniet. Hulle maak regtig voorsiening dat die kinders baie het om te doen. Ons sal dit beslis weer doen.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dawn P - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dawn P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties!

Pragtige oord met baie vir kinders om te doen.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nastachia F - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nastachia F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was perfek, moet nie die location volg op die website nie, bel Casa Cara self vir 'n location.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jolene J - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jolene J
Saam met vriende

Relaxing.

The resort is beautiful and all the wild animals are a bonus. We had a wonderful and relaxing stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jannes B - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jannes B
Gesin met klein kinders

Rustig, baie ontspanne, vriendelike personeel.

Wonderlike verblyf. Rustige omgewing. Ongelukkig is bure toestemming gegee om 'n kragopwekker een aand na sonsonder, 5 tree vanaf ons tent, te gebruik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sherise Maree M - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sherise Maree M
Gesin met tieners

Ons het baie lekker gekuier en altyd veilig gevoel.

Ons het baie lekker gekuier en altyd veilig gevoel. Die kinders (tussen 11 en 16) was elke dag besig en daar is genoeg om hulle mee besig te hou. Die restaurant is puik en die kos is heerlik met baie goeie pryse. Personeel is vriendelik en behulpsaam en die hekwag smile te lekker, dit laat mens baie tuis voel. Ons het wel die boma nie geniet nie, die rook van die vuur is onplesierig. Gooi toe vir meer spasie of oorweeg 'n skoorsteen. Ons het 'n goeie tyd gehad, baie dankie, Casa Cara.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bianca O - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Bianca O

Pragtige plek met baie interessante diere.

Dit was 'n baie oulike plek. Die huis (Barraca 1) was baie netjies en ek love die binnekant van die huis. Almal was vriendelik en behulpsaam. Daar was 'n paar ligte wat geblaas was en een toilet het gelek, maar hulle het dit vinnig uitgesorteer. Daar was een van die badkamers wat nie handewasseep gehad het nie. Daar was wel 'n paar kombuisware wat ons voel ingesluit moes wees veral vir die prys wat mens betaal aangesien meeste plekke waar ons al gebly het dit ook het, soos 'n aartappelskiller, skerp messe (messe was stomp), vadoeke en 'n kombuisskêr. Die dierepark was oulike en baie interessant. Ons het baie lekker gebly en het gewens dat die naweek bietjie langer kon wees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nancia J - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Nancia J
Gesin met klein kinders

Baie lekker gewees.

Kombuisware kan opgegradeer word.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jeanine R - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jeanine R

Very nice.

The resort is very nice and clean, we had a good time. The ablution blocks need a serious upgrade, the waterpark can at least allow you a cooler box with cold drinks, it becomes very expensive with a family of 4 to buy drinks and food when you are forced to buy from the restaurant at sky-high prices.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Yolandie V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Yolandie V
Gesin met klein kinders

Heerlike kamp en kuier. Ons seuntjies het die glybane terdeë geniet.

Sand Bar Restaurant is lieflik en bedien heerlike etes en lekker drankies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hendrik D - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hendrik D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustig en skoon.

Die plek het voldoen aan ons vereistes. Personeel was vriendelik. Die plek het baie potensiaal en kan benut word vir vele funksies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Samantha C - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Samantha C
Gesin met klein kinders

Baie tevrede met die manier waarop ons hanteer is.

Skoon kamers en heerlike ontbyt. Daar was wel raserige medegaste, maar na ons vinnig 'n boodskap aan bestuur gestuur het, is hulle aangespreek. Die restaurant-ervaring was minder lekker nadat ons lank gewag het vir ons kos, maar verder het ons geen klagtes nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Gesin met klein kinders
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lizel N - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizel N

Lekker wegbreek vir familie.

Baie verblyfopsies, van luukse tente, eenhede of kampering. Genoeg vir 'n gesin om besig te bly. Was 'n pret naweek vir ons gesin.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Henk M - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henk M
Gesin met klein kinders

Baie lekker.

Vreeslike oulike kampplek. Baie doendinge vir kinders.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lorraine W - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Lorraine W
Gesin met klein kinders

Rustig, veilig en die kinders kan heeldag swem en speel.

Na die nie-te-wonderlike grondpad na Casa Cara Lodge kon ons heerlik ontspan. Wat nie te wonderlik is nie, is die wilde diere wat hulle aanhou. Daar's 2 wit leeus, maar die masiewe generator is in die deel waar hulle toegespan is. Dis oorverdovend en wreed om die leeus daar aan te hou. Die aanbouings en veranderings is bietjie lastig en lawaaierig om die swembadarea. Daar's 'n probleem met al 3 chalets se warm water in die storte en baie onnodige water word gemors.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Thea J - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Thea J
Gesin met klein kinders

Gemaklike, prettige wegbreeknaweek!

Aangenaam verras oor ontwikkeling wat plaasgeneem het. Wat 'n fees, swem, kos, kamplek, diere alles vir 'n heerlike wegbreek saam kinders.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Saam met vriende
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Corne L - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Corne L
Gesin met tieners

Peace and quiet.

Casa cara is a beautiful camping site. Well thought through camping site, with everything you need and more. We had a stand next to the river with own ablution, and it is so convenient. The fishing spots below the camping site can be opened up a bit. Will go there again!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tiaan F - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tiaan F
Saam met vriende

Alles was perfek.

Alles is baie netjies. Hulle kan net doen met meer skudu by die swembad.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Helen K - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helen K
Gesin met klein kinders

Dit was lekker en rustig. Kleinkinders het dit baie geniet. Almal is vriendelik en behulpsaam.

Dit is rustig. Ontspannend. Naby Parys. Netjies, skoon en ruim.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marius S - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius S
Gesin met tieners

Baie netjiese plek, goeie ligging.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jannes B - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jannes B
Gesin met tieners

Rustig, ontspannend.

Mooi grasperk. Vriendelike diens. Wonderlike plek om weg te breek van die stad. Die fasiliteite word baie mooi skoon gehou. Sal enige tyd weer teruggaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elmarie H - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Elmarie H
Gesin met klein kinders

Die eenheid is nie 4 sterre werd.

Die asblik in badkamer is nie skoongemaak van die vorige gaste se verblyf nie. Handdoeke en beddegoed verblyk. Matjies in badkamer oud en vuil. Aangesien daar nie lugverkoeling is, moet mens staatmaak op waaiers. Die een waaier so oud dit maak 'n geraas. Die dakwaaier draai net op laag. Dit is 'n nagmerrie met goggas wat inkom deur die nag as die lig aan is. Geen beskutting voor vensters. Die dakwaaier is bitter lankterug skoongemaak, die vuilgoed en spinnerakke is duidelik sigbaar. Die klerekas was vol spinnekoppe en dooie goggas. Nie seker waneer die swembad skoongemaak word nie. Daar word nie 'n pomp of creepy aangesit deur die nag nie. Hare dryf in water rond en daar is goed op bodem van swembad. Moelik om te sien want water is melkerig. Ek sou graag skuiling of koelte om swembad wou geniet. Die dagbesoekers se swembad ens is baie beter ingerig. Daar is geen koelte om die swembad nie, nie bome of afdakke nie. Jy kan in- en uitry by die hekke, daar is geen toegangsbeheer nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Susan B - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan B
Saam met vriende

Baie skoon, netjies en vriendelike diens.

Ons kan beslis Casa Cara aanbeveel en sal weer daar oorslaap. Die verblyf is baie netjies, gerieflik en skoon met alles wat mens nodig het vir n gerieflike verblyf. Dis rustig en 'n mens voel ontspanne.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tanna B - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tanna B
Saam met vriende

Great!

Staff were very friendly and great accommodation!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carly H - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carly H
Gesin met klein kinders

Dit was baie lekker en ontspanne.

Wat ons wel kan sê is iemand om die kamp-area se badkamers soggens soon te laat maak sal baie help.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carly H - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carly H
Saam met vriende

Definitief waarde vir geld!

Dit was baie lekker en baie meer as wat ons verwag het vir dit wat ons betaal het. Sal definitief weer gaan!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jeany H - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Jeany H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam maar effens teleurgesteld.

Toe ek bespreek het is daar nie duidelik uiteengesit dat die eenheid uit losstaande eenhede bestaan nie, het gedink dit is 'n groot huis. Wanneer krag af was, was daar geen water toevoer en ons moes regmaak vir 'n troue. Ons private braaiarea is skielik oorval deur 'n groep mense (onbetaamlik geklee), en groot lawaai. Het liewer niks gesê om konfrontasie te vermy. Op inligtingsblad staan dat die buite hek om 12 uur sluit, ons het 11 uur voor toe hek te lande gekom. Persoon wat kom oopmaak het was uiters onbeskof en onvriendelik, ons het immers niks verkeerd gedoen. Met aankoms by blyplek was bad vol spinnekoppe en insekte, dalk net seker maak voor gaste arriveer dat alles skoon is. Het verder net opgemerk in die verbygang dat die diere wat op hok gehou word in verwaarloosde omstandighede moet leef. Hul hoort vry in die natuur maak dit ten minste vir hulle so aangenaam moontlik. Sterkte!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Twanette S - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Twanette S
Gesin met klein kinders

Your ad doesn't describe the stay.

When we arrived there with 8 people, 5 adults and 3 children aged 8 and 6, we found the accommodation split into 3 tents and 1 bedroom which was en suite. We expected one house with 3 bedrooms. How do three small children stay on their own in a tent? Your ad doesn't describe what we got. The lodge tried their very best to accommodate us, but we never used the one tent as we had to put three small children and one adult into one tent to sleep as we couldn't leave them on their own. Bit of a waste of money.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Laurika P - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Laurika P

Onvergeetlik

Baie dankie Casa Cara!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Corne V - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Corne V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker.

Dis baie mooi daar. Baie skoon. Interessante diere. Lux Tent is 'n puik, romantiese opsie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marilise D - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marilise D

Pragtige plek.

Heerlik vir 'n gesin of groot groep.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lolene J - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lolene J
Gesin met klein kinders

Ideale kampeerplek vir gesin met kinders.

Perfekte plek waar kinders veilig kan speel in die buitelug. Geen dagbesoekers word op kampterrein toegelaat nie - nooit te veel mense op terrein nie. Aparte badkamers maak dit gerieflik om met kinders te kamp.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Thandi Q - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Thandi Q
Gesin met klein kinders

Beautiful, relaxed stay. Beautiful scenery and perfect spot to unwind.

I wish the lodge had Wi-Fi, I struggled with network connection on my Telkom and Cell C line. Daily cleaning services would come in handy since they didn't specify that they do not offer cleaning service so that a person can come prepared especially with things like bath towels and pool towels.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lemonia N - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lemonia N
Gesin met klein kinders

Kids loved it. Offers everything you need for a holiday with children.

Will definitely recommend Casa Cara Lodge.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lanelle W - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Lanelle W
Gesin met tieners

Ons het geweier om daar oor te slaap.

My dogters moes in 'n losstaande tent 'n paar meter verder van die eenheid af slaap. Die eenheid was vir 'n gesin van 4 volgens advertensie. Ons bure reg rondom was stormdronk al teen 11:00 die oggend. Hoe laat ek my dogters onder daardie omstandighede alleen in 'n tent slaap?. Ons hou baie vakansie en vir die 1 ste keer beteken 'n eenheid vir 'n gesin van 4 dat kinders en ouers geskei word van mekaar. Hoe gemaak met klein kindertjies? Surely kan jul mense waarsku of in kennis stel dat my kinders nie onder dieselfde dak as ek slaap nie. Ek is baie teleurgesteld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pieter V - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter V
Gesin met klein kinders

Baie mooi.

Baie mooi. Maklik bespreek. Sal definitief weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Arline Z - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Arline Z
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflik, asemrowend mooi, salig, rustig

Net wat mens nodig het met die gejaagde lewe. Geen tegnologie, net jy en jou ander helfte.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Corrien J - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corrien J
Gesin met klein kinders

Lekker naby Pretoria, perfek geleë in die bos. Skoon, netjies en die beste vriendelikste diens.

Netjies, stil en rustig. Beste en vriendelikste diens van die personeel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Philip P - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Philip P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies, skoon en mooi plek.

Ons het baie lekker gebly. Het egter 'n probleem gehad, maar die bestuur het dit baie mooi en spoedig uitsorteer. Sal beslis aanbeveel en weer daar kom bly. Baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kim J - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kim J
Gesin met klein kinders

It was simply amazing. The location, the food was divine and the atmosphere.

The customer service is excellent. Everything you would want for a vacation.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Dit was eenvoudig fantasties. Die ligging, die kos was uitstekend en die atmosfeer.

Die kliëntediens is uitstekend. Alles wat jy wil hê vir 'n vakansie.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nicholas M - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Nicholas M
Gesin met klein kinders

Baie lekker plek.

Die eenheid was netjies, die weer het nie lekker saamgespeel nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sylvia B - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Sylvia B
Enkelreisiger

Clean and neat units, safety is a concern.

The units are very neat. On arrival it was noticed that there were builders building another unit. This was not mentioned. As I was travelling alone, it made me nervous. The builders were back very early the next morning disturbing my sleep. The staff at check-in and check-out was very rude, and I had to ask for my breakage deposit back. It was arranged that I could check out at 12:00, but when I arrived I was told that I had to be out at 11:00. It is very beautiful, but also very secluded and I would not recommend this for single traveller and even couples as there is very little security during the night. I also had to wash all the dishes before I could check out. I would expect that the units would be cleaned after check out by staff.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Skoon en netjiese eenhede, veiligheid is kommerwekkend.

Die eenhede is baie netjies. Met aankoms is daar opgemerk dat daar bouers is wat 'n ander eenheid bou. Dit is nie vooraf aan my genoem nie. Aangesien ek alleen gereis het, het dit my senuweeagtig gemaak. Die bouers was die volgende oggend baie vroeg weer besig en het my slaap versteur. Die personeel by die in- en uitkloktoonbank was baie onbeskof, en ek moes vra om my deposito terug te kry. Daar is gereël dat ek om 12:00 kon uitklok, maar toe ek daar aankom, word dit my meegedeel dat ek om 11:00 moes uit wees. Dit is baie mooi, maar ook baie afgesonderd en ek sal dit nie aanbeveel vir enkelreisigers of selfs vir paartjies nie, aangesien daar baie min sekuriteit in die aand is. Ek moes ook al die skottelgoed was voordat ek kon gaan. Ek sou verwag dat die eenhede deur personeel skoongemaak sal word nadat gaste uitklok.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ian V - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ian V
Gesin met klein kinders

Puik.

Was regtig baie lekker. Dankie Casa Cara.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tanya V - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tanya V
Saam met vriende

Baie mooi oord.

Baie lekker oord, baie goed versorg. Bietjie probleme met die manager gehad, maar eienaars het dadelik dit opgevat en reggestel. Dis skoon en netjies en die diere is goed versorg. Sal definitief weer 'n draai daar maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Eloise V - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eloise V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent.

Best stay, friendly service and excellent for kiddies, as well as parents to go for a break!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Berdean L - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Berdean L
Gesin met tieners

Kinders het dit baie geniet.

Bekostigbaar vir groepe. Kinders het dit baie geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nadia S - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nadia S
Gesin met klein kinders

Baie lekker!

Baie lekker gebly. Casa Cara is 'n pragtige plek. Speelplek, kos en dierepark was fantasties. Haakplekke eenheid 5. Daar was nie warm water nie, ons kon nie die kleintjie bad nie. Eenheid 5 kort 'n stoof en meer bakke. Die ander eenhede is baie beter ingerig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hanlie P - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanlie P

Kos vir jou siel!

Ons het 'n heerlike langnaweek geniet. Die opset is lieflik vir ons groot groep en daar was iets vir almal. Net die regte kombinasie van 'smart' en 'wild'. Pragtige omgewing en heerlike akkommodasie. Baie vriendelike personeel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marijke S - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marijke S
Gesin met tieners

Asemrowend mooi, privaat en netjies.

Die luxury kamp was presies dit. Was so lekker geleë en mooi en netjies. Ons het die wegbreek so baie geniet. Het gevoel of ons alleen langs die rivier kamp en kon so lekker ontspan. Alles was perfek. 'n Vrieskassie vir ys sou lekker wees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R690
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R690
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R690
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 286 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vaal Eden-weg, Parys, 9585, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAhkwIVcivJp7V4q8rspLdnjfGMcrjxfteYgMtQrGlYniVuUJ6Vq?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R690 per nag (plek vir 6) 73 5 1 5 Vaal Eden Road Parys 9585 Vrystaat 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -26.853821818137 27.491993016155
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem