10 gaste
4 slaapkamers
6 beddens
4 badkamers
- Slaapplek vir 10 gaste
- Geen kinders onder 10
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Soos Gesien op Facebook
- 4 Piet Se Klip Crescent, Bosbokduin, Still Bay, 6674, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Casa Caro is 'n eksklusiewe argitektoniese ontwerp grasdak vakansiehuis geleë in 'n beheerde toegangslandgoed in Bosbokduin, Stilbaai, en spog met ongelooflike see-uitsigte, wat dit ideaal maak vir 'n rustige vakansie saam met die gesin of 'n groep vriende.
Hierdie dubbelverdiepinghuis kan tot 8 tot 10 gaste akkommodeer en bestaan uit 3 en suite-slaapkamers. Al 3 slaapkamers is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed en elke badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet. Elke kamer het 'n verwarmer vir daardie koue winterdae. Alle linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.
Die hoofleefarea is op die boonste vlak geleë en beskik oor 'n oopplan-ontwerp met 'n kombuis, eetarea en 'n sitkamer. Die kombuis is volledig toegerus met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser, eetgerei en breekware. 'n Wasmasjien en 'n tuimeldroër is beskikbaar in die aparte waskamer.
Vanuit die kombuis lei 'n knus sitkamer met gemaklike sitplek en 'n slim-TV, asook 'n sitarea wat oopmaak na 'n houtbalkon waar gaste kan ontspan met 'n oggendkoffie en die panoramiese uitsigte ten volle kan bewonder. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.
Die grondvlak van die eiendom maak oop na 'n patio met buitesitplek, 'n KolKol-houtvuurwarmbad en gasbraaigeriewe, en 'n swembad met boorgatwater, asook maklike toegang tot die strand vir visvang en swem. Casa Caro het 'n volledige sonkragstelsel-rugsteun in geval van 'n kragonderbreking. Die swembad het nou heinings.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
2 x Kinderbed vir 1
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Melt Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 16
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- 4 Piet Se Klip Crescent, Bosbokduin, Still Bay, 6674, Wes-Kaap
- Gaste dink Casa Caro het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
4 Piet Se Klip Crescent, Bosbokduin, Still Bay, 6674, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 10 gaste
- Geen kinders onder 10
-
Soos Gesien op Facebook
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang