LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Casa Cascata - Uvongo | LekkeSlaap
+41

Casa Cascata - Uvongo

  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: La Crete-singel 2, Laguna La Crete, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R3 000 per nag (plek vir 12)

Beskrywing

Casa Cascata - Uvongo is 'n bekoorlike selfsorgvakansiehuis wat in 'n veilige kompleks geleë is. Die huis het slaapplek vir 12 gaste en kyk uit oor Uvongo-strand met sy pragtige sonsopkoms oor die Indiese Oseaan.

Dié smaakvol versierde huis beskik oor 5 slaapkamers waarvan 3 en suite-badkamers het, terwyl die ander 2 'n badkamer deel. 4 slaapkamers het koningingrootte-beddens en 1 kamer het 2 enkelbeddens wat ideaal is vir 2 kinders. Die kombuis is volledig toegerus met al die nodige toebehore, asook 'n skottelgoedwasser, wasmasjien en 'n tuimeldroër.

Daar is 2 slaapbanke in die oopplan-leefarea. Die vermaakarea is langs die leefarea en het 'n pylbord, 'n biljarttafel en tafelsokker. Die vermaakarea bied toegang tot die patio met 'n Jacuzzi en 'n ingeboude braai-area.

Dié dubbelverdieping is 'n aparte, alleenstaande eiendom, wat beteken dat gaste privaatheid geniet al is dit in 'n kompleks geleë. Veilige, onderdakparkeerplek is beskikbaar.

Casa Cascata is 5 minute se stap van Uvongo se strand en 'n kort rit van die winkels, restaurante en ander geriewe af.

Slaapplek

’n Bespreking by Casa Cascata - Uvongo sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 5
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelslaapbank
Area 1
Plek vir 3 persone
3 xEnkelslaapbank

Kenmerke

Afrikaans
Jacuzzi
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Jacuzzi
  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 28 resensies vir Casa Cascata - Uvongo
Netheid
4.4/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ligging

  • La Crete-singel 2, Laguna La Crete, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Casa Cascata - Uvongo het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R3 000
per nag (plek vir 12)
Vanaf R3 000
per nag (plek vir 12)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: La Crete-singel 2, Laguna La Crete, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDNmNGY2MTNjLWFlNWUtNGFlNy1iYzdhLTBhYjQ2YWU4MmRhYw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 000  per nag (plek vir 12) 28 5 1 5 2 La Crete Crescent Laguna La Crete 4270 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-21:00 10:00 -30.835847520572 30.392168605167
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!