10 gaste
5 slaapkamers
6 beds
3 badkamers
- 10 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 09:00 - 2 La Crete Crescent, Laguna La Crete, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
Casa Cascata - Uvongo is 'n bekoorlike selfsorgvakansiehuis wat in 'n veilige kompleks geleë is. Die huis het slaapplek vir 10 gaste (maksimum 8 volwassenes) en kyk uit oor Uvongo-strand met sy pragtige sonsopkoms oor die Indiese Oseaan.
Dié ruim huis beskik oor 5 slaapkamers waarvan 3 en suite-badkamers het, terwyl die ander 2 'n badkamer deel. 4 slaapkamers het koningingrootte-beddens en 1 kamer het 2 enkelbeddens wat ideaal is vir 2 kinders. Die kombuis is volledig toegerus met al die nodige toebehore, asook 'n skottelgoedwasser, wasmasjien en 'n tuimeldroër.
Daar is 2 slaapbanke in die oopplan-leefarea. Die vermaakarea is langs die leefarea en het 'n pylbord, 'n biljarttafel en tafelsokker. Die vermaakarea bied toegang tot die patio met 'n Jacuzzi en 'n ingeboude braai-area.
Dié dubbelverdieping is 'n aparte, alleenstaande eiendom, wat beteken dat gaste privaatheid geniet al is dit in 'n kompleks geleë. Veilige, onderdakparkeerplek is beskikbaar.
Casa Cascata is 5 minute se stap van Uvongo se strand en 'n kort rit van die winkels, restaurante en ander geriewe af.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
David Geverifieer
Eiendomme 100+
Resensies 412
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- 2 La Crete Crescent, Laguna La Crete, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Casa Cascata - Uvongo het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
2 La Crete Crescent, Laguna La Crete, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
Sien kaart- 10 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 09:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang