Manaba Akkommodasie by Casa De Jessa | LekkeSlaap
+17
+17

Casa De Jessa

Selfsorg
  • Vanaf R1 140 per nag (plek vir 10)
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Queenstraat 43, Manaba Beach, Margate, 4276, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Casa De Jessa is 'n selfsorgvakansiehuis in Manaba. Die dubbelverdiepinghuis is naby Margate se North Beach geleë.

Die huis is ideaal vir 'n familie of 'n groep vriende van 11 mense en beskik oor 5 slaapkamers en 3 badkamers. Op die onderste verdieping het die hoofslaapkamer 'n dubbelbed, plafonwaaier en 'n en suite-badkamer met 'n bad. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n enkelbed. Die derde, vierde en vyfde slaapkamer het elkeen 2 enkelbeddens. Die tweede badkamer het 'n bad en die derde badkamer het 'n stort.

Die ten volle toegeruste kombuis het die nodige toebehore en 'n skottelgoedwasser. Langsaan die kombuis, in die gang, is daar 'n wasmasjien en 'n tuimeldroër. Die oopplan-leefarea het 'n TV met 'n DStv-koppelpunt. Gaste moet asb. hul eie DStv-dekodeerder en slimkaart saambring. Ongelukkig kan Explora-dekodeerder nie geakkommodeer word nie. Die leefarea bied toegang tot 'n balkon met braaigeriewe. Daar is 'n dubbelmotorafdak beskikbaar vir 3 voertuie.

Let asb. dat die eienaars en die beheerliggaam geen partytjies, geraas, harde musiek of ekstra gaste toelaat nie.

Die Suidkus spog met 7 Blouvlagstrande en nege 18 putjie-gholfbane. Shelly Beach het twee winkelsentrums met restaurante en filmteaters. Shelly Beach bied ook doendinge soos skubaduik, haaihokduik, diepseevisvang en dolfyn- en walviskyk-uitstappies.

Slaapplek

’n Bespreking by Casa De Jessa sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 3 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 5
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Braaiplek

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Queenstraat 43, Manaba Beach, Margate, 4276, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 140
per nag (plek vir 10)
Vanaf R1 140
per nag (plek vir 10)
Vanaf R1 140
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Queenstraat 43, Manaba Beach, Margate, 4276, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAApSoGT6VKTqFHLS0VuZURi86cmSfi96S37BAZys7PNI6dPFRpYT?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 140  per nag (plek vir 10) 43 Queen Street Manaba Beach 4276 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-16:00 09:00 -30.85065577798 30.382970261377
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za